Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island View F2

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Desmond K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Enjoyed our stay at Island view F2. Clean and neat apartment, well equipt, everything you need, walking distance from the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Dit was 'n baie rustige naweek weg van die stad. Alles was skoon en netjies. Stapafstand van die see. Sal beslis Island View F2 aanbeveel. Baie dankie Heloise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Gerieflik, skoon, naby die strand. Het alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan P
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Vakansietyd. Baie dankie aan Heloise en haar span. Dankie dat jul uit jul pad uit gegaan het om ons te akkommodeer. Die woonstel was gemaklik en ten volle toegerus. Dit was heelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daphne C
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Apartment was really nice! All was comfortable and perfect and Heloise was very helpful. Had an awesome time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl B
Kort verblyf
4.2
Jan 2023

Gerieflik, alles wat 'n mens nodig kan hê. Dit was 'n lieflike plekkie, goed geleë. en alles wat ek in so 'n plekkie wil hê. Baie gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerda J
Lang verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2023

Good value for money. Enjoyed my stay at Island View F2.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ruby P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie skoon en veilig. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Mal oor die plekkie en naby alles, veral die see. Baie lekker gebly en plekkie lekker volledig toegerus en naby alles. See is net om die draai. Beslis 'n lekker vakansieplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Gerieflik, gemaklik en baie goed toegerus. Skoon, netjies, veilig, stap afstand van die strand. Dankie Heloïse! Sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 278

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerstraat 1, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0qstyFJWSOhvmaN8q2ECDMklLb7dOi5eZJJHj9TUCCSSOvR8Aw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 1 Visvanger Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.711131089578 18.446134426459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang