Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island View F2

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerstraat 1, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Island View F2 is in die kusdorpie Melkbosstrand geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel net 100 m van die strand af. Daar is 'n Tafelberg-uitsig vanaf die balkon en geen see-uitsig nie. Eenheid is nie-rook.

Die woonstel is op die eerste verdieping (geen hysbak) en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-sitkamer en -eetarea, en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met 'n TV-boks om DStv en Netflix in die sitkamer te kyk. Die balkon met 'n braaigeriewe het 'n uitsig oor Tafelberg. Houtskoolvure word toegelaat. Gratis Wi-Fi.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die kompleks vir 1 voertuig. Die woonstel is nie-rook, en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Melkbosstrand is aan die Weskus geleë, 26 km vanaf Kaapstad se middestad. Melkbosstrand het pragtige strande wat ure se asemrowende staptogte bied met uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Desmond K
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed our stay at Island view F2. Clean and neat apartment, well equipt, everything you need, walking distance from the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Helen F
Gesin met tieners
5.0
Dit was 'n baie rustige naweek weg van die stad. Alles was skoon en netjies. Stapafstand van die see. Sal beslis Island View F2 aanbeveel. Baie dankie...
Sien meer
Mrt 2023
Suzanne O
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon, naby die strand. Het alles wat jy benodig.
Mrt 2023
Elzaan P
5.0
Vakansietyd. Baie dankie aan Heloise en haar span. Dankie dat jul uit jul pad uit gegaan het om ons te akkommodeer. Die woonstel was gemaklik en ten v...
Sien meer
Jan 2023
Daphne C
Gesin met tieners
4.8
Apartment was really nice! All was comfortable and perfect and Heloise was very helpful. Had an awesome time!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 278

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Visvangerstraat 1, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Island View F2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerstraat 1, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0qstyFJWSOhvmaN8q2ECDMklLb7dOi5eZJJHj9TUCCSSOvR8Aw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 1 Visvanger Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.711131089578 18.446134426459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang