Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island View F5

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Sonja V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Veilig, baie netjies, waarde vir geld met vriendelike ontvangs. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer kom kuier wanneer ons in daardie omgewing is. Lekker ruim woonstel met alles wat jy nodig het. Die woonstel is netjies ingerig en maak voorsiening vir beurtkrag. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dit het soos huis gevoel. Ons was gemaklik naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Fantastiese plek! Uitmuntende waarde vir geld! Ons is vriendelik en gasvry ontvang deur Eloise en het fantasties gebly. Ligging is puik en alle geriewe wat ons nodig gehad het, was beskikbaar! Dankie vir als. Ons sal beslis weer van julle geriewe gebruik maak! Beslis 'n klein juweel en home away from home!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Ons het baie lekker gekuier. Ek sal Island View F5 enige tyd aanbeveel. Ons is vriendelik ontvang en die eienaar het spesiaal gebel om te hoor of ons tevrede is. Alles wat jy nodig het is in die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Baie mooi en veilige kompleks, naby aan die strand en sentraal. Die eenheid ten volle toegerus met alles wat jy nodig het om verblyf baie aangenaam te maak, ons het ons kuier baie geniet en sal definitief weer daarvan gebruik maak en aanbeveel, baie goeie pryse en regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Really enjoyed the stay. Very clean and spacious. We'll come and stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Berneto C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Idillies fantasties. Island View F5 is 'n huis weg van die huis, ons harte was waar Island View F5 is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Uitstekende, luukse verblyf, was baie lekker. Die w/s was baie goed toegerus met alles wat 'n mens sou benodig op 'n vakansie. Die diens wat ons ontvang het van Heloise en Danie was onverbeterlik en vriendelik. Ons gesin het baie lekker gekuier en sal vir seker weer die w/s gebruik in die toekoms en dit aan al ons vriende adverteer. Nogmaals baie dankie vir 'n onvergeetlike tydjie in Melkbos. Geseënde Kerstyd aan Heloise en gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Baie lekker Dit was netjies, skoon en rustig. Sal enige tyd weer teruggaan na Island View.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Heerlik, lekker veilige woonstel, rustige omgewing. Die woonstel is in 'n veilige omgewing. Die woonstelblok is netjies skoon en rustig. Veilige parkering is beskikbaar. Dis naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 278

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerpad 1, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApCRBpU2FcvsHzQBD3KV4yeWhxNkIeExXyh6eAWU8k4oeWsaq7X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 1 Visvanger road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.711042811061 18.445873260498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang