Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island View F5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 278

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir Island View F5
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sonja V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Veilig, baie netjies, waarde vir geld met vriendelike ontvangs.

Ons het heerlik gebly en sal beslis weer kom kuier wanneer ons in daardie omgewing is. Lekker ruim woonstel met alles wat jy nodig het. Die woonstel is netjies ingerig en maak voorsiening vir beurtkrag. Veilige parkering.

Niel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V

Dit het soos huis gevoel.

Ons was gemaklik naby alles.

Helen K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen K

Fantastiese plek! Uitmuntende waarde vir geld!

Ons is vriendelik en gasvry ontvang deur Eloise en het fantasties gebly. Ligging is puik en alle geriewe wat ons nodig gehad het, was beskikbaar! Dankie vir als. Ons sal beslis weer van julle geriewe gebruik maak! Beslis 'n klein juweel en home away from home!

Hannes N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N

Ons het baie lekker gekuier.

Ek sal Island View F5 enige tyd aanbeveel. Ons is vriendelik ontvang en die eienaar het spesiaal gebel om te hoor of ons tevrede is. Alles wat jy nodig het is in die woonstel.

Christiaan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Baie mooi en veilige kompleks, naby aan die strand en sentraal.

Die eenheid ten volle toegerus met alles wat jy nodig het om verblyf baie aangenaam te maak, ons het ons kuier baie geniet en sal definitief weer daarvan gebruik maak en aanbeveel, baie goeie pryse en regtig waarde vir geld.

Ronald K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald K

Really enjoyed the stay. Very clean and spacious.

We'll come and stay here again.

Berneto C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berneto C

Idillies fantasties.

Island View F5 is 'n huis weg van die huis, ons harte was waar Island View F5 is.

Deon L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

Uitstekende, luukse verblyf, was baie lekker.

Die w/s was baie goed toegerus met alles wat 'n mens sou benodig op 'n vakansie. Die diens wat ons ontvang het van Heloise en Danie was onverbeterlik en vriendelik. Ons gesin het baie lekker gekuier en sal vir seker weer die w/s gebruik in die toekoms en dit aan al ons vriende adverteer. Nogmaals baie dankie vir 'n onvergeetlike tydjie in Melkbos. Geseënde Kerstyd aan Heloise en gesin.

Rudi B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B

Baie lekker

Dit was netjies, skoon en rustig. Sal enige tyd weer teruggaan na Island View.

Francois L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Heerlik, lekker veilige woonstel, rustige omgewing.

Die woonstel is in 'n veilige omgewing. Die woonstelblok is netjies skoon en rustig. Veilige parkering is beskikbaar. Dis naby alles.

Rosie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosie V

Great

Awesome, relaxing, peace and quiet.

Jannes V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannes V

Fantastiese week.

Goeie waarde vir geld en baie behulpsame eienaars.

Maria T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria T

Very well equipped apartment.

Everything was just great!

Diff D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diff D

Island View F5 is like a home away from home. It is fully equipped with all the amenities needed and that made our stay nice.

We were welcomed by Heloise and introduced to our unit. Everything is in good working order and I would visit again as it is real value for money. The traffic noise is problematic, but you have to live with it. Other than that is was excellent.

Alfred G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred G

Het dit baie geniet, sal weer kom.

It is 'n netjiese plek, sal dit aanbeveel. Island View baie netjies en diens was baie professioneel. Dankie vir als.

Amanda V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Clean, spacious, comfortable, well equipped and great service.

Thank you to Heloise and her team for a wonderful stay. Her instant responses to queries were much appreciated. We enjoyed the natural light, cleanliness and walking distance from the beach!

Thinus V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Baie lekker, het net nie 'n see-uitsig nie.

Baie dankie. Lekke gebly, net jammer mens sien nie die see nie.

Island View F5 se terugvoer

Beste Thinus,

Ek is bly julle was tevrede en het lekker gebly. Die profiel is intussen opdateer om aan te dui dat see-uitsigte nie gebied word nie om verwarring so ver moontlik te bekamp. Gelukkig is dit ‘n kort stapafstand van 100m vanaf die see.

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Heloise

Island View F5
Yolande F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande F

Heerlik gebly, netjies, goed toegeruste woonstel.

Sien gradering.

Pieter M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M

Heerlik gerus en langs see gestap.

Blyplek goed versorg en skoon. Alle geriewe soos beskryf in advertensie. Parkering veilig.

Frans P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P

Absoluut waarde vir geld met 'n 5-ster gasvrou.

Sal definitief weer daar tuisgaan.

Gustave D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustave D

Baie goeie diens.

Baie vriendelike personeel. Baie netjiese eenheid.

George A - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George A

Groot en ruim woonstel met alles wat jy nodig het.

Die plek is netjies skoon, veilig, goed ingerig en baie gemaklik om in te bly. Dit voel of jy in jou eie plek tuisgaan.

Gideon J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon J

Twee nagte gebly: Waarde vir geld.

Skoon en netjies. Goed geleë en waarde vir geld.

Johann S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S

Aangenaam, uitstekend toegerus en bekostigbaar.

Alles baie goed, maar dit was baie koud. Geen verwarmer.

Emile S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile S

10 uit 10!

Vriendelik, skoon en lekker!

Joyce C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce C

Top class. Excellent accommodation!

We have never had better self catering accommodation. Only negative was the very small double beds!

Riette D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette D

Dit was werklik 'n goeie keuse van verblyf teen 'n billike prys. Sal dit sterk aanbeveel.

Baie netjiese ruim woonstel. Hou daarvan dat daar volle DStv-pakket is en wasmasjien en tuimeldroër in die eenheid is.

Marna P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna P

Die plekkie is so oulik en volledig toegerus.

Ek het lekker gebly in 'n pragtige plekkie.

Marita V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Heerlike verblyf.

Heerlik gebly. Goeie waarde vir geld.

Gert T - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert T

Die beste waarde vir geld in die hele Kaap!

Sien die sterre hieronder.

Alida C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida C

Baie geniet!

Sien die sterre hieronder.

Heinrich V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V

Wonderlik!

Ons akkommodasie was veilig, netjies, modern, maar steeds snoesig, bekostigbaar en beslis gesinsvriendelik. Ons sal definitief weer 'n draai kom maak en Island View F5 aanbeveel aan al ons vriende en familie. Baie dankie!

Lorèn C - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorèn C

Die verblyf was aangenaam, maar net te kort.

Die verblyf was baie aangenaam maar net te kort. Ek sal dit aanbeveel vir ander mense, maar die verblyf is bietjie duur vir families wat net wil wegbreek vir 'n naweek. Verder sal ek die verblyf definitief aanbeveel.

Jan K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Baie aangenaam, bekostigbaar, goed geleë en veilig.

Sien die sterre hieronder.

Jan D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Baie lekker stil en rustig gewees; alles was beskikbaar soos by my eie huis.

Ons sou graag net 'n see-uitsig wou gehad het.

Jan W - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan W

Wij hebben een fijn verblijf gehad!

Een goed en compleet ingericht appartement, balcon is aan de smalle kant. Vriendelijke ontvangst.

Handré V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handré V

Baie netjies, gerieflik, mooi gemeubileer en goed geleë.

Baie lekker gebly, dankie - sal dit vir enigeen aanbeveel. Baie dankie en groete.

Koos J - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos J

Very comfortable, neat place to stay at. Felt like home. Service exceptional. Thank you.

Would want to stay at Island View again, although it is a bit out of the way from our family, which forced us to travel more than we wanted to in the little time we had available. The beach is nice and safe for long strolls (even in bad weather like we experienced during our stay). Found the pamphlets very informative and could make well informed decisions what to do on a daily basis. Very homey and we loved the two double bedrooms.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerpad 1, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApCRBpU2FcvsHzQBD3KV4yeWhxNkIeExXyh6eAWU8k4oeWsaq7X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 1 Visvanger road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.711042811061 18.445873260498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang