Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island View F5

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerpad 1, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Island View F5 is in die kusdorpie Melkbosstrand geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Alhoewel see-uitsigte nie vanaf die eenheid beskikbaar is nie, is die strand net 100 m weg. Neem asseblief kennis dat rook nie in die eenheid toegelaat word nie.

Die woonstel kan maksimum 4 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Die eenheid is op die eerste verdieping (geen hysbak nie). Verblyf beskik oor 2 dubbelslaapkamers en die leefarea het ook 2 enkelslapers. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort en die hoofslaapkamer het ook 'n stort en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, stoof, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met volledige DStv in die sitarea, en buitebraaigeriewe. Houtskoolvure word toegelaat. Gratis wifi.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die kompleks vir 1 voertuig. Ons is jammer, troeteldiere word nie toegelaat nie.

Melkbosstrand is aan die Weskus geleë, 26 km vanaf Kaapstad se middestad. Melkbosstrand het pragtige strande wat ure se asemrowende staptogte bied met uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir Island View F5
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 278

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Visvangerpad 1, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Island View F5 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerpad 1, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApCRBpU2FcvsHzQBD3KV4yeWhxNkIeExXyh6eAWU8k4oeWsaq7X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 1 Visvanger road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.711042811061 18.445873260498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang