Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island view Henningweg 16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henningstraat 16A, Vyf Brakkenfontein, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Island view Henningweg 16 bied gerieflike selfsorgverblyf in Island View, Mosselbaai. Die huis is gerieflik geleë sowat 1 km vanaf Langeberg Mall, 3 km vanaf die strand en is binne maklike bereik vanaf die N2.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 1 aparte toilet, 2 kombuise en 'n sitarea. Die slaapkamer op die eerste verdieping het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die balkon het draagbare braaigeriewe en buitemeubels waar gaste die see-uitsigte kan vermaak en geniet.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens is op die middelste verdieping geleë. Dié vlak het 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die middelste verdieping het ook 'n braai-area met 'n tafel, sitarea en pragtige uitsigte oor die see.

Die vierde slaapkamer is oopplan en is op die grondvloer geleë. Dit is ingerig met 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer lei na 'n balkon met 'n braai-area.

Die hoof-oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, induksieplaat, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die opwaskamer is toegerus met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helena-Marie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Henningstraat 16A, Vyf Brakkenfontein, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henningstraat 16A, Vyf Brakkenfontein, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8bf8cf264d16506eb4ef3afadaac2ce151d0697aae228e0b0fa444247a678e31c28439d10c129a8f7e2b2fc4c0cc8a58e94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 10) 16A Henning Street Vyf Brakkenfontein 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1513554 22.094538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang