Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island View Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Island View Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Vanessa G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G

Excellent.

We had a lovely time. Airy and spacious rooms.

Dorothy S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy S

Fantasties.

Baie lekker gebly. Ligging uitstekend.

Samantha O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha O

Peaceful.

Loved every minute. Would definitely recommend.

Lamishia A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamishia A

Rustig, plesierig en cosy.

Island View Villa is n fantastiese plekkie. Ons het alles van die huis geniet. dit het naie gehelp dat elke kamer sy eie badkamer gehad het. Sal definitief weer in die toekoms soontoe wil gaan. Die eienaar is ook baie vriendelik maar hy pla ook nie die gatse nie, siende dat hy op die boonste verdieping bly. Dit was 'n aangename naweek!

Cameron B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron B

Amazing stay.

Had an amazing time at a gorgeous place.

Aron B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aron B

Nice

Owner Willem and dog is friendly. I forgot to ask the Wi-Fi password though.

Aqeelah L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aqeelah L

Was awesome. Really nice place to go out and relax with family and friends. Very secure and owner really nice person.

It's a really nice place. Good and secure, not far from taking rides.

Island View Villa se terugvoer

Thank you for your lovely review. I shall share your message with the owner.

Island View Villa
Mark R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R

Absolutely awesome.

We had a peaceful and relaxing weekend. The accommodation was spacious. The kids spent the whole weekend in the pool. The TV room with the recliners was my favorite space. I am definitely going back.

Island View Villa se terugvoer

That is wonderful to hear. You and the family are welcome back anytime.

Island View Villa
Waydene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waydene S

Peaceful, relaxed and spacious.

Even when the owner is on the top floor, we could still listen to music, drink, and enjoy ourselves. The only time you see him is when you check in and out and when you need something from him.

Island View Villa se terugvoer

Thank you Waydene for your lovely review.

Island View Villa
Michael H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H

Ek wou my gesin bederf met 'n naweek weg om my en my dogtertjie se verjaarsdae te vier en het hierdie perfekte villa aanlyn ontdek.

Die foto's op die webwerf vertel definitief nie die die hele waarheid nie. Die plek is baie groter in regte lewe. Met ons aankoms was ons vriendelik ontmoet deur die eienaar en hy het ons op 'n toer gevat deur die villa. Dit het drie verdiepings en ons het die middel en grond vloer tot ons beskikking gehad, maar die middel vloer was meer as genoeg vir ons almal. Al woon die eienaar op die boonste vloer, het hy nie een keer gedurende ons verblyf inbraak gemaak op ons privaatheid of gekla oor die kinders se geraas nie. Die plek is baie groot en is toegerus met alles wat 'n moderne gesin verlang insluitend DStv, Netflix, WiFi, twee groot flat screen TV's, 'n binne braai en 'n swembad op die balkon. Dit is ook 100% toegerus vir "loadshedding" met 'n gas stoof en elke kamer het n "rechargeable" lig. Die plek is skoon, netjies en baie stylvol. Definitief 'n wenner in my boeke!

Island View Villa se terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike resensie ek sal dit so oordra aan die eienaar :)

Island View Villa
Mildred L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mildred L

We had an awesome time. Thank you.

We just had a few problems with hot water whenever we wanted to bath or shower because the water was never warm when we wanted to use it. Took a long time before getting warm because the geyser was running on a timer and also we had to take the kids to the beach because we couldn't use the heated swimming pool also because of electricity but otherwise we enjoyed our stay at Island View Villa. it's a beautiful place. Thank you.

Genevieve B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Genevieve B

Aangenaam en rustig.

Plek is toegerus met meeste goedjies, swembad kon nie gebruik word nie, kombuis is baie klein, breekware is beperk, nie genoegsame warm water nie, eienaar is vriendelik, kon die rugby geniet.

Island View Villa se terugvoer

Thank you so much for the feedback. I just want to mention for future reference that the pool is not heated and was never advertised as such. Saying that, we are happy to hear you had a good weekend.

Island View Villa
Damian C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Damian C

It was lovely.

The pool was not functional, otherwise, it was lovely.

Vanaf
Vanaf R1 890
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 890
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wightman-straat 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf09256c221eae99e5340de16100ed086d8d72e823dc960934af697dde488fd47309bb604b28cca566a6181099698aab09aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 24 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.095967 18.0343264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang