Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island View Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Vanessa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Excellent. We had a lovely time. Airy and spacious rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantasties. Baie lekker gebly. Ligging uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Peaceful. Loved every minute. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lamishia A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Rustig, plesierig en cosy. Island View Villa is n fantastiese plekkie. Ons het alles van die huis geniet. dit het naie gehelp dat elke kamer sy eie badkamer gehad het. Sal definitief weer in die toekoms soontoe wil gaan. Die eienaar is ook baie vriendelik maar hy pla ook nie die gatse nie, siende dat hy op die boonste verdieping bly. Dit was 'n aangename naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Amazing stay. Had an amazing time at a gorgeous place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aron B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Lekker Owner Willem and dog is friendly. I forgot to ask the Wi-Fi password though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aqeelah L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Was awesome. Really nice place to go out and relax with family and friends. Very secure and owner really nice person. It's a really nice place. Good and secure, not far from taking rides.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelein
Island View Villa
Thank you for your lovely review. I shall share your message with the owner.

Mark R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Absolutely awesome. We had a peaceful and relaxing weekend. The accommodation was spacious. The kids spent the whole weekend in the pool. The TV room with the recliners was my favorite space. I am definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelein
Island View Villa
That is wonderful to hear. You and the family are welcome back anytime.

Waydene S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Peaceful, relaxed and spacious. Even when the owner is on the top floor, we could still listen to music, drink, and enjoy ourselves. The only time you see him is when you check in and out and when you need something from him.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelein
Island View Villa
Thank you Waydene for your lovely review.

Michael H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Ek wou my gesin bederf met 'n naweek weg om my en my dogtertjie se verjaarsdae te vier en het hierdie perfekte villa aanlyn ontdek. Die foto's op die webwerf vertel definitief nie die die hele waarheid nie. Die plek is baie groter in regte lewe. Met ons aankoms was ons vriendelik ontmoet deur die eienaar en hy het ons op 'n toer gevat deur die villa. Dit het drie verdiepings en ons het die middel en grond vloer tot ons beskikking gehad, maar die middel vloer was meer as genoeg vir ons almal. Al woon die eienaar op die boonste vloer, het hy nie een keer gedurende ons verblyf inbraak gemaak op ons privaatheid of gekla oor die kinders se geraas nie. Die plek is baie groot en is toegerus met alles wat 'n moderne gesin verlang insluitend DStv, Netflix, WiFi, twee groot flat screen TV's, 'n binne braai en 'n swembad op die balkon. Dit is ook 100% toegerus vir "loadshedding" met 'n gas stoof en elke kamer het n "rechargeable" lig. Die plek is skoon, netjies en baie stylvol. Definitief 'n wenner in my boeke!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelein
Island View Villa
Baie dankie vir u wonderlike resensie ek sal dit so oordra aan die eienaar :)

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 890
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 890
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wightman-straat 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf09256c221eae99e5340de16100ed086d8d72e823dc960934af697dde488fd47309bb604b28cca566a6181099698aab09aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 24 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.095967 18.0343264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang