Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Iso'Bella Vita Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Adrie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflik, baie netjies en rustig. Juweel in Phalaborwa, al ons verwagtings oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marleen D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Ons het oorgeslaap voor ons vertrek na Krugerwildtuin toe die volgende oggend. Baie dankie vir baie gerieflike, veilige, netjiese en skoon verblyf. Die personeel was vriendelik en die ontbyt heerlik. Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ruan
Iso'Bella Vita Guesthouse
More Marleen, Baie dankie vir julle kuier by ons Gastehuis en ons is baie bly julle het 'n aangename ervaring gehad. Ons sien uit na julle volgende wildtuin kuiertjie! Groete Zandri van Tonder Gastehuis Bestuurder

Thandile N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Great, excellent and smart! I will recommend my colleagues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noeline B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2019

In alle opsigte elke sent werd! Baie vriendelike en behulpsame personeel. Het vir my plek ingeruim om saam met my ander kollega (wat iewers anders gehuisves was) te kon sit en werk. Selfs vir ons bakkie met vrugte en heerlike koue water reggesit. Ruim en netjiese kamers, kussings en linne baie goeie gehalte. Bad en stort, vir seker 'n pluspunt. Eskom het my nie geaffekteer nie, want die kragopwekker het aangeskakel sekondes nadat krag af was. Ontbyt - ek dink ek gee sommer 10 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2019

Pragtig, rustig en huislik. Hierdie is 'n pragtige, skoon, rustige gastehuis. Dit het 'n huislike atmosfeer en die personeel laat jou soos 'n ou bekende voel. Die ontbyt was heerlik en keurig voorgesit. Beslis 'n plek wat ek weer sal besoek. Wel gedaan dames!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ruan
Iso'Bella Vita Guesthouse
Baie dankie Zelda, Ons het dit waarlik geniet om sulke vriendelike gaste hier by ons te he, baie dankie dat julle ons gekies het om oor te slaap en ons sien uit daarna om julle gou weer te sien! Vriendelike groete, Almal van Iso Bella Vita Gastehuis!

Attie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Uitstekend. Goeie waarde vir geld. Puik kliënte diens. Netheid onbesproke. Goeie ligging met gerustellende veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2018

Puik, puik, puik! Van die oomblik wat ek aangemeld het was die diens puik, professioneel, vriendelik, behulpsaam, en die gastehuis uiters netjies, modern, keurig, gerieflik met 'n uitstekende ontbyt. Van die beste waar ek al ooit oornag het! Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmo E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2018

Baie mooi en die tuine is ook mooi en netjies. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is netjies. Die ontbyt was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruan
Iso'Bella Vita Guesthouse
Beste Elmo, Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het om ons Gastehuis te beoordeel ons waardeer dit baie. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien by Iso'Bella Vita. Groete, Leilani

Lynn P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Puik. Puik gastehuis met vriendelike mense. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruan
Iso'Bella Vita Guesthouse
Hi Lynn, Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het om 'n "review" te doen op ons Gastehuis, ons waardeer dit baie. Dankie ook dat julle ons gekies het om oor te bly in Phalaborwa, ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike Groete, Leilani Stucki

Tertia E
1 nag
4.8
Des 2018

Waarde vir geld. My kamer was stylvol, netjies en skoon met ‘n lugversorger, yskas en volle DStv-pakket. Vriendelike diens en lekker ontbyt! Ek het behoorlik ontspan. Sien julle beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sperwerstraat 26, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFMeLyTJktDHhXpPIZy6kxbMB1YGkgaVCNMTSFOiOb1W6xXYSKh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 26 Sperwer Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.930235 31.132301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang