Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isola Bella

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Hart Pad, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Isola Bella se Italiaanssprekende gasvrou, Marissa, sien daarna uit om jou hartlik te verwelkom! Hierdie luukse villa is geleë op Leisure Isle, teen die water en het 'n lieflike uitsig oor Knysna se strandmeer. Die strand is letterlik op jou drumpel en jy kan rustig staan en kyk hoe die gety verander soos wat dit deur die Knysna Koppe vloei.

Sogno, Acqua en Luce is 3 pragtig gemeubeleerde kamers waarin gaste luuks en gerieflik kan tuisgaan. Elkeen van die kamers front noord en het 'n en suite-badkamer. Lo Studio is 'n selfsorg-eenheid met 'n volledig toegeruste kombuis, dubbelbed, HD platskerm-TV (met satelliet-koppeling) en 'n aparte badkamer met 'n ruim stort, toilet en wasbak.

Leisure Isle is 'n klein eilandjie in die middel van Knysna se reuse strandmeer. Hierdie eiland se ligging is ideaal vir avontuurlustige besoekers en vakansiegangers wat net 'n bietjie wil ontspan. Doendinge: visvang, stap, gholf, bospaadjies, branderplankry en swem! Gaste kan gerus ook 'n draai gaan maak by al die interessante winkeltjies en nabygeleë restaurante wat voorsiening maak vir 'n groot verskeidenheid kulinêre voorkeure.

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Reneir J
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige huis met die beste uitsig, perfek geleë binne stap afstand van alles af. Ons het heerlik gebly en die ligging en omgewing was prentjie mooi.
Jan 2024
Gb J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons gaan beslis gewoonte-gaste word! Die ligging en uitsig is absoluut uitstaande! Ek glo nie daar is 'n gastehuis iewers in Suid-Afrika wat 'n mooier...
Sien meer
Okt 2023
Steyn S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker verblyf en ligging! Sal beslis aanbeveel. Marisa en haar mense is baie hulpvaardig en vriendelik. Leisure Island is ook 'n puik ligging.
Apr 2023
Janet E
Gesin met tieners
5.0
Wonderful, beautiful and peaceful. Marisa was the perfect host. We enjoyed our stay thoroughly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Wilhelm L
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlike wegbreek en Leisure Eiland is 'n idilliese plek om te bly. Pragtige skoon kamer, ligging is fantasties en die gedeelde kombuis en sitarea is ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 21 Hart Pad, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Isola Bella het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Hart Pad, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d7fc0aade4a2a0ae7044f72f3673ff4053b3a2f374136eb58f5dc124b2257fcd7c7ea8c7d83cc157ff82f6d006d63599123?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 21 Hart Road Leisure Isle 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.070826775033 23.061775267124

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang