Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isolde's Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 815 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Isolde's Self-catering is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat spog met gedeeltelike uitsigte oor die Valsbaai Oseaan en die Hottentots Hollandberge. Ideaal geleë in die hartjie van Gordonsbaai, kan dit 'n wonderlike opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie.

Dié eiendom bied slaapplek aan tot 5 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n enkelbed en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea het groot skuifdeure wat uitloop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om ten volle te ontspan. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Marina-rylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Isolde's Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 815
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 815
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda9fad5d97d143850b73dc751b765dfb4a7680659e227a015852f79542bb3464116fb7b942a036f56ae902b299bd824543cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 815 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Marina Drive Fleur Park 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152125 18.859964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang