Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Itaga Luxury Private Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Julius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend, diens en kos was uit die boonste rakke. Uitstekend, diens en kos uit die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretha
Itaga Luxury Private Game Lodge
Beste Julius Baie dankie vir julle besoek en vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop om jou vinnig weer te verwelkom. Groete, Die Itaga Span

Anja E
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Ongelooflik, fantasties waarde vir geld. Where to start: Food - excellent. Safety - 5 star. Service - exceptional. Itaga is really a hidden gem where your whole body and soul can find peace. Thanks to the team for your hard work and hospitality. Would definitely come again. Anja.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Tranquil. Beautiful. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretha
Itaga Luxury Private Game Lodge
Dear Karin Thank you very much for taking the time to write this wonderful review. We appreciate it and we hope to welcome you back to Itaga Lodge very soon. Best regards, Gretha

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Gem in the African bush. A true bush experience within easy driving distance of Johannesburg. Our chalet was comfortable with all the amenities one would expect of a five star lodge, completely private with only the sounds of the birds and the occasional browsing nyala. The lodge is small enough to offer wonderful personalised service where every wish is catered for. Special thanks to Alex our game guide and the staff of Itaga Luxury Private Game Lodge who made our stay memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretha
Itaga Luxury Private Game Lodge
Hi Julia, thank you so much for taking the time to write this wonderful feedback. It was lovely having you and we hope to welcome you back soon. I will make sure to carry your message over to the staff at the lodge. Best regards. Gretha

Jacquese P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Amazing experience. Thanks for the unforgettable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretha
Itaga Luxury Private Game Lodge
Beste Jacques Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om jul sommer vinnig weer te verwelkom vir 'n kuier. Groete, Die Itaga Span.

Burnet J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2022

Uitstekende diens. Itaga se diens is uitstekend, 'n mens voel onmiddelik welkom. Ontbyt het uitgestaan onder die etes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gretha
Itaga Luxury Private Game Lodge
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop om jul binnekort weer by Itaga Lodge te verwelkom. Groete, Die Itaga Span.

Anneline S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Rustig en ontspannend. Mense is baie vriendelik en behulpsaam en gasvry. Kos is uitstekend. Definisie van rustigheid in die bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2021

Aangenaam, dink egter meer kan gebied word vir 4 ster verblyf. Kamers naby aan mekaar, hoor geraas langsaan. Badkamers baie klein vir 4 ster verblyf. Kos is uitstekend. Gras kan meer netjies gesny wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anthia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Beautiful, peaceful getaway. We loved our stay. Very friendly and accommodating staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R4 640
R4 640 R3 248
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 640
R4 640 R3 248
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, Bela Bela, Mabalingwe, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4YzJmZjAxLTQyOTQtNGFmNi05YjU4LTU2YThhZDk5MmYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 640 nouVanaf R3 248 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve Bele Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.84192131543 28.048699200154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang