Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Itaga View

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Isaac M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

The place is so clean and spacious. I'd definitely go back again. The mountainous view is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Itaga View
It was lovely hosting Isaac and family.

Chantel N
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Absolutely wonderful. Beautiful house with everything you need. Everything was clean and tidy. Pool is great for cooling down in the summer months along with the jacuzzi. Stunning property and location. The views are absolutely breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Ongelooflike pragtige plek, uitsig is asemrowend mooi! Elke foto is 100% die werklikheid. 'n Pragtige plek, wat ek beslis sal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freedom T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

10/10 Absolutely no complaints. Absolutely beautiful, such a tranquil place. I would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Itaga View
Thank you, Freedom. It was a pleasure hosting you.

Martinique L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2024

Heerlike kuier saam vriende. Netjies en skoon. Almal het die huis geniet.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Very pleasant. Wel, we really enjoyed our stay! However, it is not very child-friendly with all the stairs and open swimming pool, but we managed that and still enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Itaga View
Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ja, ongelukkig met so 'n uitsig sal daar trappe wees. Jy kan of 'n uitsig hê of geen uitsig met geen trappe. Ons het nie 'n swembadnet nie en ons adverteer dus nie een nie. Hoop julle kom kuier weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2024

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari W
Kort verblyf
3.8
Feb 2024

Ons het die gameviewer gehuur vir die Saterdag en ons het dit baie geniet! N baie groot moderne ruim huis wat onderhoud en aandag kort om sy volle potensiaal te bereik. Ons was 3 huisgesinne met kinders tussen 5-11 jaar. Die huis is in 3 vlakke gebou, dus is daar baie trappe en kan onveilig wees vir jonger kinders en nie ideaal vir ouer mense nie. Ongelukkig was dit fase 6 beurtkrag die hele naweek, wat die krag- en watertoevoer baie beïnvloed het. Die swem- en braaiarea was baie mooi ingerig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chene N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Baie mooi en ruim huis met lekker kuier en swemplek. Sanitasie en water was 'n probleem maar die eienaars het dit dadelik hom regmaak. Ons het die huis baie geniet vir baie mense en baie spasie. Die kombuis is goed toegerus ook.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Itaga View
Dankie Chene Ek hoop julle kom kuier weer.

Brandon O
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2023

Amazing view and location. The house, view, and location are excellent. However, the lodge requires some general maintenance, such as changing light bulbs, fixing some of the room doors, and repairing light fittings. The owners should also consider updating the kitchen cutlery, the old ice machine, and the garage door motors. Overall, it is an amazing setup that just needs some tender loving care (TLC).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 241

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e619b2bf548bd067f0bbd586b7e7da9ac324cb2f470aad5a6301e93041f954eb51fa77082d523db279fe5bcb9eaac3ca03a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 14) 28 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.825088753533 28.049976804816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang