Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ithaba Falls Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Henriette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Netjie en pragtige uitsig. Bespreek vir verblyf vir troue in die omgewing. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Udette K
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Gerieflike gastehuis vir 'n besigheidsreisiger. Ithaba se kamers is baie goed ingerig met beddens wat lekker slaap. Hulle etes is werklik baie lekker voorberei. Hulle personeel is vriendelik en behulpsaam. Ek het regtig lekker gebly en sal weer daar bly. Ek was ook baie dankbaar dat hulle generator aangekom het tydens loadshedding sodat ek nie heel aand in die donker moes deurbring nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbe V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Feb 2022

'n Heerlike rustige wegbreek van niks doen. Vir 'n wegbreek om net te sit en ontspan, is hierdie die perfekte plek. Die kos was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hestie C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2021

Prentjiemooi blyplekkie met die beste kos. Die kamers is regtig baie mooi en netjies, die uitsig op die berge na 'n lang dag is verskriklik mooi, die rustigheid daar met die diere wat orals rondloop is regtig lekker, maar die kos was die beste, elke aandete is so goed voorgesit gewees, kleurvol, sappig en smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicol S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

'n Lieflike plek om batterye laai! Ons het 'n rustige wegkomkans gesoek en dit beslis hier gekry. Die mooi omgewing en die natuur rondom ons was 'n lekkerte! Dit was heerlik om ons oor niks te bekommer nie, en regtig tyd saam te kon spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fourita K
1 nag Besigheidsreis
4.0
Feb 2020

Pragtige plek in 'n baie mooi omgewing. Baie moeite word gedoen. Die plek is ook pragtig en personeel en eienaar is baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joanet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Skoon, netjies, profesioneel, mooi omgewing, rustig en vriendelike personeel. Kamers lyk net soos foto's, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2019

Baie goeie verblyf in 'n pragtige natuurskone omgewing. 'n Baie besondere gastehuis in 'n mooi omgewing. Die gehalte van die diens, die kos, die kamer en die res van die gastehuis vergelyk goed met die van tophotelle - nie net in SA nie, maar met die van reg oor die wêreld. Werklik puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Santa
Ithaba Falls Guest Farm
Baie dankie julle, dit was lekker om julle hier te hê.

Piet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2019

Ithaba Falls is geleë in n pragtige omgewing waar ontspanning maklik geniet word in 'n gerieflike en netjiese kompleks. Ithaba Falls ligging puik met berg-uitsig. Ongewone, maar praktiese ontwerp van onthaal-area. Smaaklike maaltye. Ruim verblyf-area bied smaaklike en gerieflike ontwerp. Rustige swembad-area. Natuurryk - berge, waterstrome, planteryk, breedvoerige voëllewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Santa
Ithaba Falls Guest Farm
Baie dankie, kom kuier gerus weer.

Shawn B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2018

Baie netjies, was heel verras. Het lekker rustig daar gekuier, lekker ontbyt. Sal weer daar bly as daar weer 'n geleentheid is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Santa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R37, Plaas L59, Burgersfort, 1150, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxMzNlMmI1LTVjYzctNDJmMC1iMmMyLTBjYTU3ODYxYTNmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 R37 Farm L59 1150 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -24.884166666667 30.321388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang