Ithaba Falls Guest Farm
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R37, Plaas L59, Burgersfort, 1150, Mpumalanga
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ithaba Falls is op die majestueuse Waterval-pas (R37) tussen Lydenburg en Burgersfort geleë. Die panoramiese uitsig is ongelooflik; jy kan die berge in die pas en 4 watervalle sien!
Verblyf beskik oor 16 luukse kamers en 2 bossuites.
'n Verskeidenheid wilde diere kan hier gesien word soos koedoes, waterbokke, impalas, kameelperde, duikers, bosbokke, sebras, ens.
Ons pak ook graag pieknieks na die waterval bo in die berg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Santa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R37, Plaas L59, Burgersfort, 1150, Mpumalanga
- Gaste dink Ithaba Falls Guest Farm het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R37, Plaas L59, Burgersfort, 1150, Mpumalanga