Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ithaca

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Manaba Beach-weg 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ithaca bied knus selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Margate. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n kuswegbreek aangesien die woonstel lieflike see-uitsigte het.

Dié woonstel met lugversorging kan tot 5 gaste op 'n slag akkommodeer. Dit is ingerig met 'n enkelbed, 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. 'n Bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n TV met Openview-kanale beskikbaar.

Dié eenheid maak oop op 'n balkon met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Die kompleks bied ook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad vir gaste om af te koel. Veilige parkeerplek is ook in die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Manaba Beach-weg 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Manaba Beach-weg 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA048d6b035e52388cd94af12cd9d4ae4cc38c19dc316aca73433e7037f39471463f3049732b0e840f392ff28b375b87ae8eaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 3 Manaba Beach Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.853993829744 30.378247400645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang