Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ithaca Holiday Apartment

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Yenzi S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Perfect. My stay was amazing. I would definitely go back again. The host was very helpful, such a wonderful human being.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandile M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2023

It was very nice but on the day of checking out the owner said at 08:30 there will be a girl who is going to clean, so we could not tidy up before we left because other guests were waiting to check in. So we were not happy about that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2024

Was baie lekker sal weer gaan. Dylan was ook 'n baie goeie gasheer. Baie lekker gebly. Airconditioning moet net reggemaak word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cheryldene E
Kort verblyf
2.6
Jan 2022

Ithaca het ons teleurgestel. Ithaca was vir ons nogal teleurstellend. Eerstens is daar nêrens melding gemaak dat daar 'n magdom trappe is en nie senior citizen vriendelik is nie wat beteken ons het baie gesukkel om my ouers van 70 op en af die trappe te kry wat weereens beteken het dat hulle soms as ons uitgaan maar net gekies het om tuis te bly. Tweedens kort die eenheid baie aandag. Die verf dop orals af, daar is orals mufkolle en die plek het 'n baie onaangename reuk a.g.v. al die muf en alles wat toe staan. Derdens was van die skottelgoed vuil, die afdrooglappe kon ons nie gebruik nie want dit was vuil en het gestink en die handehanddoek in die badkamer nog tandepastamerke op gehad. Vierdens kon ons nie die hoofslaapkamer se hangkaste gebruik nie omdat dit net te erg gestink het. Die stoep was omtrent die lekkerste gedeelte van die plek. Ek kla nooit oor die plekke op die webtuiste nie omdat ons nog altyd goeie ondervindings gehad het maar die was definitief nie die prys werd wat ons betaal het nie en sal ek nooit weer van die plek gebruik maak nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Elize V
Lang verblyf Saam met vriende
3.8
Des 2021

Baie lekker woonstel. Sitkamermuur kort bietjie aandag. Baie damp.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Dylan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 199
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach-weg, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA825b60433410c0b734a43ae14bc4780a39b6d381abccc75370731dbf075c40309be36ec428a99e71ece5496956eaf3af3966?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 6) 5 5 1 4 Manaba Beach Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.854150682748 30.378384201818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang