Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ithaca Holiday Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach-weg, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 199 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ithaca Holiday Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks in Manaba Beach geleë. Die kompleks is ideaal geleë sowat 250 m van die Blouvlag Lucien-strand af, en naby ander besienswaardighede in die sentrale Margate.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad; die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens en het toegang tot die tweede badkamer met 'n stort. Die volledig toegeruste kombuis bevat 'n 4-plaats gasstoof, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, broodrooster, ketel, strykyster en strykplank, sowel as 'n wasmasjien, en al die nodige eetgerei, breekware, potte en panne.

Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, die sitkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n TV vir mediavermaak. Die leefarea maak oop na 'n groot privaat balkon wat spog met 'n buite-etenstafel met sitplek en 'n ingeboude braai-area vir gaste om te gebruik. 'n Onderdakparkeerplek is hieraan toegewys vir 1 voertuig in die kompleks.

Boonop het die kompleks 'n gemeenskaplike swembad en kinderspeelarea waartoe gaste toegang het. Die eiendom is naby Margate North Beach, restaurante, winkels, die getypoel en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Dylan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Manaba Beach-weg, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ithaca Holiday Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 199
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 199
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach-weg, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA825b60433410c0b734a43ae14bc4780a39b6d381abccc75370731dbf075c40309be36ec428a99e71ece5496956eaf3af3966?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 6) 5 5 1 4 Manaba Beach Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.854150682748 30.378384201818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang