Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Itongasi Holiday Flat 28

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacques B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Awesome memories. Vreeslik lekker gebly. Baie mooi uitsig. Nie ver van die see. Sal hom definitief weer huur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maruschka
Itongasi Holiday Flat 28
Baie dankie Jacques, dit was 'n groot plesier en dankie vir julle ondersteuning. Julle is enige tyd weer welkom. Dit is altyd vir ons so lekker om te weet ons gaste bly lekker. Dankie vir die mooi terugvoer. Mooi dag verder. Groete Eon Eienaar

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Sal weer oor bly by Itongasi Holiday Flat 28, sal aanbeveel. Ongelooflik lekker gebly, wel toegerus met alles wat jy benodig. Klientediens was 110%. Eenheid was skoon en netjies met maklike toegang tot die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Maruschka
Itongasi Holiday Flat 28
Baie dankie, Johan, vir die mooi review. Julle is altyd weer welkom en ons hoop die volgende keer gaan nog lekkerder wees. Dankie vir julle ondersteuning. Groete Eon Du Toit

Carolyn W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Fantastic views, comfort and location. Communication beforehand was very good, and the office is available to help with anything you need, as well as provide advice. The view is fantastic, and the apartment is well located for beach access. There is a laundry, and you can also have laundry done for you - very convenient for a long stay. Rubbish bins and apartments are cleaned daily, which is great. The kitchen was extremely well-equipped, and the apartment is very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stuart L
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2023

Fantastic hospitality, very safe and secure with amazing views. Highly recommended if you going to the Port Edward area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Maruschka
Itongasi Holiday Flat 28
Hi Stuart Thank you soooo much for the lovely review. Look forward to seeing you all again next time you're in the area. Keep well and enjoy your family. Regards Isolde, Eon and Leana

Gerrit D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Baie mooi en netjies. Baie mooi woonstel. Netjies en skoon met alles wat jy benodig. Ongelooflike uitsig. Isolde baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Maruschka
Itongasi Holiday Flat 28
Baie dankie Gerrit vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te sien. Mooi jaar vir julle. Eon en Leana du Toit

Carina R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Heerlike seevakansie met pragtige uitsig. Die eenheid het alles wat mens nodig het vir 'n gerieflike vakansie. Die uitsig is ongelooflik mooi en die strand binne stapafstand. Ek sal Itongasi beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maruschka
Itongasi Holiday Flat 28
Hi daar Carina baie baie dankie vir jou pragtige resensie en dat jy moeite gedoen het om vir ons een te stuur. Julle is altyd weer welkom hier. Groete en mooi bly

Dee P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2022

We had a wonderful stay at Intongasi with the most spectacular views and great customer service. The flat is tastefully and comfortably furnished with absolutely breathtaking views!. The kitchen is fully kitted and even has a dishwasher; which is very convenient for a family stay. I highly recommend the holiday flat for people looking to get away from the hustle and bustle! Isolde and Louis are just wonderful managers and go above and beyond to ensure a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Maruschka
Itongasi Holiday Flat 28
Dear Dee, Thank you so much for this wonderful review. We look forward to seeing you all here again. God bless and keep well.

Marietjie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Ongelooflik! ''Home away from home!'' Baie mooi, netjiese plek! Uitsig pragtig! Opsigter vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maruschka
Itongasi Holiday Flat 28
Baie, baie dankie Marietjie. Julle was ook model gaste. Sien julle graag weer.

Elka M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2021

Very comfortable. All that was needed was available. Water was a problem but manageable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maruschka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kinderstrandstraat 1, Glenmore Beach, Munster, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e50a81b6d127f01000a0ecdaba37887df01ee2f000892600e7f5d2759a0712ba9f07fa9a6763571adbbb63851315b14df82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 1 Kinderstrand Street Glenmore Beach 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -31.011717326082 30.255806282452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang