Itongasi Holiday Flat 28
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Maruschka Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jacques B - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome memories.
Itongasi Holiday Flat 28 se terugvoer
Baie dankie Jacques, dit was 'n groot plesier en dankie vir julle ondersteuning. Julle is enige tyd weer welkom. Dit is altyd vir ons so lekker om te weet ons gaste bly lekker. Dankie vir die mooi terugvoer.
Mooi dag verder.
Groete
Eon
Eienaar
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Sal weer oor bly by Itongasi Holiday Flat 28, sal aanbeveel.
Itongasi Holiday Flat 28 se terugvoer
Baie dankie, Johan, vir die mooi review. Julle is altyd weer welkom en ons hoop die volgende keer gaan nog lekkerder wees.
Dankie vir julle ondersteuning.
Groete
Eon Du Toit
Carolyn W - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic views, comfort and location.
Lees meerStuart L - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastic hospitality, very safe and secure with amazing views.
Itongasi Holiday Flat 28 se terugvoer
Hi Stuart
Thank you soooo much for the lovely review. Look forward to seeing you all again next time you're in the area. Keep well and enjoy your family. Regards Isolde, Eon and Leana
Gerrit D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Itongasi Holiday Flat 28 se terugvoer
Baie dankie Gerrit vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te sien. Mooi jaar vir julle.
Eon en Leana du Toit
Carina R - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike seevakansie met pragtige uitsig.
Itongasi Holiday Flat 28 se terugvoer
Hi daar Carina baie baie dankie vir jou pragtige resensie en dat jy moeite gedoen het om vir ons een te stuur. Julle is altyd weer welkom hier. Groete en mooi bly
Dee P - Jan 2022
Algehele gradering
We had a wonderful stay at Intongasi with the most spectacular views and great customer service.
Itongasi Holiday Flat 28 se terugvoer
Dear Dee, Thank you so much for this wonderful review. We look forward to seeing you all here again. God bless and keep well.
Marietjie T - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflik! ''Home away from home!''
Itongasi Holiday Flat 28 se terugvoer
Baie, baie dankie Marietjie. Julle was ook model gaste. Sien julle graag weer.
Elka M - Des 2021
Algehele gradering
Very comfortable.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kinderstrandstraat 1, Glenmore Beach, Munster, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang