Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Its Anners

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Philippus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 74 resensies vir Its Anners
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Martinette R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette R

Excellent, beautiful, chilled, special.

So lovely. Fantastic breakaway at eccentric farmhouse with incredibly beautiful art, a real gem. Lovely chilled atmosphere and all-round good experience.

William K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William K

I'll be back.

The host was very welcoming. She went out of her way to make our stay as pleasant and memorable as possible. We had a great time with the owner and the other guests. The room was spacious and homely. Enjoyed every moment.

Its Anners se terugvoer

Baie dankie William Kyle, ons wag vir julle volgende kuier.

Its Anners
Michelle W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

Bitter min tyd by die gastehuis spendeer, maar ons tyd daar was ontspannend.

Vreeslik baie lekke . Julie is aangenaam en verwelkomend. Tweede tuisde vir gaste. Beddens is vreeslik gemaklik en swembad is baie lekker.

Lindsay D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay D

Loved it here!

Lovely little place to stay!

Its Anners se terugvoer

Thank you, Lindsay. It was nice having you here. Kaptein is missing all his friends.

Its Anners
Dewald D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D

Dewaldd@hotmail. com.

It was a great stay; friendly staff, excellent facilities, value for money.

Its Anners se terugvoer

Baie dankie Dewald, julle was 'n fantastiese familiegroep en ons het julle ook geniet. Julle is enige tyd weer welkom.

Its Anners
Tovhowani Isaac M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tovhowani Isaac M

Great stay.

It was a great stay, we enjoyed our time and warm reception from the owners.

Its Anners se terugvoer

Thank you so much, Isaac and family. You and your family will always be welcome at Its Anners.

Its Anners
Hendrik P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Hendrik P

Dit was nie vir ons nie.

Ek het niks hiervan geniet nie. Daar is 'n gedeelde kombuis, die weer was sleg en dit het veroorsaak dat ons nie die braai area kon gebruik (ook 'n gedeelde kuier area). Ons kon letterlik niks doen nie en moes rondsit vir ure. Het ons mal gemaak, toe waai ons maar eerder. Dit was nie vir ons nie.

Its Anners se terugvoer

Hendrik, dit is jammer dat jy dit nie vir my in persoon bespreek het nie. Ongelukkig het ons geen beheer oor die weer nie. Ons het meer braai areas as net die lapa. Jammer.

Its Anners
Ray D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray D

Amazing, most relaxing holiday ever.

The hosts were all amazing, the place is incredibly relaxing with a lot of wildlife right there. Rooms were incredible, breakfast was the best, hearing the lions at night was an incredible experience. If you need a good break and time to relax, this is the place to go to.

Its Anners se terugvoer

Thank you so much, Ray. It was a pleasure. It was so nice to have you with us. You were very relaxed and quiet. Thanks for entertaining Kaptein all the time. I'm sure he misses playing ball a lot.

Its Anners
Liana V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

Stilte, natuur en rustigheid.

Daar is niks behalwe natuur, wind, stilte en dieregeluide. Die brullende leeus met 'n lekker vuurtjie. Sit terug en geniet 'n rustige ontbyt langs die swembad. Lieflike huis met ongelooflike karakter.

Yoweldi V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yoweldi V

Oulike plekkie, huislik en baie gasvry. Dit was 'n lekker Sondagoggend.

Baie oulike plekkie. Sal julle weer sien.

Shanel M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanel M

Lovely, peaceful weekend break.

Lovely, peaceful stay, refreshing swimming pool. Watched giraffes walk past while enjoying our morning coffee. Host very friendly and helpful. We were grateful to bring our doggies who also loved the stay.

Musha V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musha V

Rustig baie rustig. Was baie hartlik verwelkom. Phillipus is 'n uitmuntende gasheer.

Ons sal beslis terug wees. Ons en ons dogtertjie het dit vreeslik geniet. Die honde, die swembad, die wild die rustigheid. Ook is dit regtig naby aan Pretoria en dus is die pad soontoe en terug nie te lank nie. Dankie Phillipus.

Kefiloe M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kefiloe M

Beautiful place and nice wildlife views.

Enjoyed my stay and had a wonderful weekend spent.

Whm T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whm T

Baie rustige en aangename en beslis Its Anners.

Hartlike ontvangs deur Phillipus en Kaitlin. 'n Baie netjiese slaapkamer in 'n indrukwekkende huis met baie oudhede en pragtige skilder- en glaskunswerk het ons ingewag. 'n Smaakvolle ontbyt is bedien en ons het absolute gasvryheid beleef. Sal graag weer hier wil kuier, maar vir 'n paar dae!

Gerrie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J

Great location for relaxing time.

It was certainly different as the name implies. We were only there for two nights but we enjoyed our stay very much.

Sindiswa M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindiswa M

Pure bliss.

Absolutely lovely.

Susan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Lekker rustige area.

Lekker gebly. Glo die toekomstige opgradering, soos meegedeel, gaan 'n groot verskil maak. Lekker plek vir 'n familie, genoeg slaapplek.

Mauritz J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz J

Rustige tyd om te ontlaai.

Dit was 'n heerlike tydjie om van die stad se gejaagheid te ontsnap.

Thelma V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma V

Die naam Its Anners, is beslis gepas. Baie uniek en anders.

My persoonlike opinie is dat die huis te besig is, bedoelende, baie kunswerke teen die mure. Ernstig baie, dit spreek tot kunssinnige mense. Van die kunswerke mag sommige mense onaanvaarbaar vind.

Tinus R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus R

Geen ontvangs met aankoms nie en swak diens.

Geen ontvangsdame of eienaar beskikbaar tydens aankoms nie. Dame wat die kamers moes toedien het geen idee gehad van die besprekings of watter kamers ons moes kry nie. Met tye van loadshedding baie donker. Ontbyt voorberei deur persoon wat nie die kombuis ken nie en koffie moes self gemaak word. Bed slaap vreeslik ongemaklik, kraak elke keer as mens draai en met elke draai word mens wakker van die geluide.

Jacq H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacq H

Vir sportgeleentheid by Camp Discovery.

Gasheer is 'n aangename en vriendelike mens. Verblyf is aanvaarbaar en netjies. Lekker stil op die plaas.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Burger C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Burger C

Teleurstellend.

Ons bed het op stene gestaan. Ons kon nie die deur sluit nie want die kosyn is los. Bedrading lê oop en bloot en onveilig. Ook nie gewaarsku oor loadshedding vooraf nie. Moes lig gaan soek. Wou uitboek daar en dan, maar kon nie eienaar opspoor om hek oop te maak nie. Fisies en ook nie telefonies nie. Die eienaar het geen benul van dié besigheid nie. Ontbyt was deur tuinier gemaak.

Andre H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Goeie ontvangs en vriendelike en behulpsame personeel.

Philipus en Kaitlin het ons hartlik verwelkom. Baie vriendelik, behulpsaam en omgee-mense. Alles is baie skoon en netjies en die ontbyt was heerlik. Sal Its Anners sterk aanbeveel vir 'n lekker wegbreek. Dankie julle sien julle gou weer.

Esna P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna P

Kan nie wag om weer daar te kuier nie.

Eklekties en unieke akkommodasie.

Celeste N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste N

Dis 'n goeie "Its Anners".

Ons was net een nag daar, maar wens ons het langer gebly! Baie rustig, met 'n homely feeling. Kan lekker gaan stap en hoor die leeus en jakkalse in die aand! Dis 'n klipgooi van 'n lekker restaurant af en in die oggend kry mens lekker ontbyt. Al negatief punt vir my is net al die breekware in die huis! Ons gasheer se ma was 'n kunstenaar en het pragtige glaswerk gedoen. Moes mooi ons 3 jarige dophou!

Its Anners se terugvoer

Goeie More,

Ons wil graag bitter baie dankie se vir die goeie resensie.

Groete
Its Anners

Its Anners
Jacobus F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus F

Uitstekende ligging. Goeie toegangspaaie.

Totale vryheid van beweging om te stap en die wild en voëllewe te besigtig. Gasheer was uiters professioneel en 'n mens mens. Het saam gekuier en gebraai. Wildritte was baie goed. Baie goeie waarde vir geld. Ontbyte was van die heel beste wat ons nog geëet het.

Its Anners se terugvoer

Goeie More,

Ons wil graag bitter baie dankie se vir die goeie resensie.

Groete,
Its Anners

Its Anners
Sarie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie H

Het die naweek baie geniet sal weer gaan.

Daar is ons baie vriendelik ontvang, die load shedding net 'n probleem gewees maar dis nie hulle skuld.

Karen D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen D

Lovely place to chill and unwind.

Hosts very welcoming and accommodating. Jacuzzi bath not functioning.

Its Anners se terugvoer

Good morning, thank you so much for the lovely review. We would also like to say that when you came in, we informed you that the plug needs to be turned on at the wall, as the nob is broken. We hope to see you again soon. Kind regards.

Its Anners
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leoni J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni J

Rus vir die siel!

Pragtige omgewing, verblyf was netjies en skoon. Die oggendstap so tussen die diere is pragtig!

Its Anners se terugvoer

Goeie More,

Ons wil graag bitter baie dankie se vir die goeie resensie

Groete
Its-Anners

Its Anners
Linda C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C

Ek was beïndruk deur die sjarme van die plaashuis.

Die kunswerke was 'n bonus en jy kan die artistieke gevoelsmens wat die hartklop van die huis was aanvoel op soveel vlakke. Phillipus en Lourens was baie hartlik. Die personeel was baie vriendelik. My kamer was pragtig en skoon. Ek sal beslis bly wees om terug te keer. Verskillende kamers met temas, myne was nautical en ek kon deel met my tienerseun. Ons het gebraai en die kombuis ook gebruik. Baie gestap en die natuur geniet. So rustig.

Its Anners se terugvoer

Goeie More,

Ons wil graag bitter baie dankie se vir die goeie resensie.

Groete
Its-Anners

Its Anners
Fanie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Ontspannend, gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Gashere is baie vriendelik en gasvry. Ons is op die hande gedra. Akkommodasie was gemaklik en skoon. Its Anners is regtig anders met die ou huis vol skilderye en glaswerk van 'n kunstenaar.

Its Anners se terugvoer

Goeie More,

Ons wil graag bitter baie dankie se vir die goeie resensie en wil julle graag 'n 20% afslag aanbied vir julle volgende bespreeking.

Groete
Its-Anners

Its Anners
Funeka M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Funeka M

We had a great time, we enjoyed our stay, all thank to Laurens.

They have a good customer service, we felt at home. Definitely going back for a longer stay.

Its Anners se terugvoer

Goeie More, Ons wil graag bitter baie dankie se vir die goeie resensie en wil julle graag 'n 20% afslag aanbied vir julle volgende bespreeking. Groete, Its-Anners.

Its Anners
Koos G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos G

Gerieflik en netjies.

Ons was by 'n troue en het die akkommodasie net gebruik vir oornag en moes selfs vroeg vertrek voor ontbyt so kan net terugvoering gee omtrent ons kamer en algemene indruk. Ons was vroegtydig gekontak deur die eienaar om seker te maak alles is op koers en was vriendelik verwelkom. Ons kamer was in die hoofplaashuis maar is heel privaat, ruim, netjies en baie mooi versier. Rustige plaasatmosfeer en baie veilige omgewing.

Its Anners se terugvoer

Goeie More,

Ons wil graag bitter baie dankie se vir die goeie resensie

Groete
Its Anners

Its Anners
Ad Z - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ad Z

Baie teleurstellend.

Die gasheer was nie tuis vir die hele naweek nie. Twee ander persone het vir hom ingestaan, hul het eers Vrydagaand na 21:00 opgedaag. Die bed in ons kamer was baie oud en het vreeslik gekraak. Gevoel of die bed enige oomblik in mekaar gaan val. Die toilet sitplek was stukkend. Die stort is klein en die gordyne klou aan jou vas. Die ontbyt wat opgedien was, was baie lekker. Verder het ons die uitsig en stilte baie geniet.

Its Anners se terugvoer

Goeie More,

Ons is baie jammer om van jou slegte ervaaring te hoor. Ons sal graag julle weer by ons te wil verwelkom met die regte Its-Anners atmosfeer.


Groete
Its-Anners

Its Anners
Girleen B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Girleen B

Enjoyed our stay. Hosts are very friendly.

The name says it all. Quaint.

Nadine H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H

Absolute iets anders.

Amazing mense! Beste vakansie ooit! Sal definitief weer kom!

Rene H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H

Wonderlik

Sal aanbeveel vir almal

Michael B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Great stay at a unique guest house.

Guest house is furnished with some great artworks made by the owners. Rooms were spacious, clean and comfy. Kitchen and braai facilities are excellent. Lots of game in the conservancy surrounding the property, as well as being a short drive from Dinokeng. Owners were very friendly and welcoming, would definitely come back.

Trudie B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie B

Was verskriklik lekker, baie vriendelik en baie, baie netjies.

Sal definitief weer gaan. Bederf jouself!

Dewald D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D

Great stay.

Great hosts at a great setting. We had a lovely stay! We also loved all the art in this house, definitely something different, and we loved it.

Rentia D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia D

Eienaars baie vriendelik. Ons het heerlik saam gekuier.

Baie rustige omgewing, ons het heerlik ontspan, veral as diere kom water drink het en ons hulle vanaf stoep kon dophou.

Its Anners se terugvoer

Dankie Rentia, dit was ongelooflik om julle te leer ken, jy het soveel wysheid. Ek mis ons gesels.

Its Anners
David B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David B

Very friendly and interesting host

We enjoyed our stay but this accommodation would not appeal to everyone. Dogs and cat also very friendly.

Marnel L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel L

Daar is nie genoeg woorde om die plek te beskryf nie!

Die plek is regtig Its Anners. Van die kos tot die vriendelikheid tot die kamers. Die diens is tops en ek saam met my verloofde gaan beslis binnekort terugkeer!

Its Anners se terugvoer

Al wat ek kan sê is baie dankie. X

Its Anners
Nielen B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nielen B

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Wat ‘n pragtige en interessante plekkie! Die ideale wegbreekplek wanneer jy wil wegkom van die stadsgejaag. Ons het dit vreeslik geniet en sal definitief weer gaan.

Amanda S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Wonderlik en rustig.

Baie lekker plek. Van ons aankoms tot ons vertrek het ons tuis gevoel en kon met gemak ons naweek geniet. Tot ons tienerkinders het dit geniet. En hulle was so hulpvaardig toe ons kar probleme opgedoen het. Sal definitief weer teruggaan en dit is so rustig daar. Jy voel so ontspanne en die kos was baie lekker, veral die lasagne.

Pieter V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

'n Wonderlike ondervinding.

Uitstande diens, seker een van die skoonste plekke waar ek nog was, sal vir seker weer gaan.

Its Anners se terugvoer

Dankie julle, ons wag vir julle volgende kuier. Dan steek ons vuur op en hoop die band het mooi gemaak.
Jakkals

Its Anners
Luchandri K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luchandri K

Die beste wegbreek-naweek!

Ons het elke oomblik geniet. Die kamers was presies soos op die foto's en die gasvryheid van Maxi en haar klein-span was besonders! Oom Jakals en Maxi was die beste geselskap ooit en het ons laat deel voel van die familie. Die beste deel was om elke keer na 'n nuwe voorwerp of skildery te kyk in die verbystap, elkeen vertel 'n storie, beeld emosie of gevoel of 'n tyd in Maxi se lewe uit. Its Anners is die perfekte plek vir iemand met 'n passie vir iets anders!

Lien J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lien J

'n Ware ontvlugting van elke dag lewe./

Wat 'n verrassing toe ons daar aankom en hartlik welkom geheet word deur die eienaars self. Die kamer was nog mooier as op die foto's. Die rustigheid was ongelooflik. Hulle het soveel moeite gedoen om ons huweliksherdenking spesiaal te maak.

Milanné V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Milanné V

Ontspanne en vir seker iets anders as die gewone.

Ek en my suster het 'n behoefte gehad aan 'n wegbreek in 'n ontspanne atmosfeer met min of geen geraas rondom ons. Its Anners het presies in ons behoefte voldoen. Dit is die ideale wegbreekplek Indien jy werklik net wil ontspan en geen aktiwiteite beplan nie. Ons was bederf met 'n wildrit. Dit was 'n aangename bonus. Dankie.

Lilly D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly D

Baie lekker en mooi.

Sal beslis aanbeveel vir troues of net 'n aand uit. Baie goeie kliëntediens en heerlik. Baie mooi omgewing.

Belinda C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C

Peaceful.

Jakkels and Maxi were excellent hosts and were very accommodating.

Its Anners se terugvoer

You can only have a special place if you have special guests. You are welcome anytime.
Regards
Jakkals

Its Anners
Marie L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L

Excellent, friendly service. Home away from home.

Very friendly hosts and a lovely, relaxing time was had by all.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend, vriendelike diens. Huis weg van die huis af.

Baie vriendelike gasheer/vrou en almal het lekker ontspan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Its Anners se terugvoer

Was lekker om julle hier te hê. Julle moet weer so maak.
Groete,
Jakkals

Its Anners
Alicia S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S

Absoluut wonderlik!

Ons het Jakkals en Maxi se gasvryheid en vriendelike geselsies vreeslik geniet! Ons het nie vir een oomblik onveilig of onwelkom gevoel nie. Jakkals het ons by alles betrek, van braai tot nagereg agter ons aandra. Maxi se handewerk met die gastehuis is iets besonders om te beleef! Julle sal ons definitief weer sien! Dit was baie lekker.

Sonay K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonay K

Baie lekker warm atmosfeer, love dit.

'n Wonderlike, rustige naweek weg waar ek en my man ons battery kon charge en nou kans het vir die week. Het die lekkeste ontbyt gekry met lekker warm koppie koffie en dan nie gepraat van die lekker lasagne die aand en dan die vorige aand se lekker pool speel en pizza eet. Stel net voor vir TV's dalk in die kamers en 'n klein yskas.

Daleen V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen V

Soos die naam sê: Its Anners.

Gasvryheid soos min. Veilig, skoon, rustig. Pragtige en kreatiwiteit straal uit.

Rika P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika P

Relaxed stay with family.

Very seldom to you arrive at a guest house and find that it exceeds your expectation Its Anners does just that. The art and decor on display in the common areas and rooms have a wow factor. Maxi is so talented in her paintings and glass work and her personality oozes throughout the house. The stoep area is very relaxing and colourful and a lot of conversations and laughter happens under that roof. At night you can hear the Lions roaring and see thousands of stars. The pool is salt water (perfect) and very long to enjoy a proper swim, very refreshing. It is well maintained and attention to small detail make this a perfect getaway. Our room was better than the photo's and had all the fine touches to make it just perfect. The management (owners) are attentive and it feels like a made new friends. Such lovely friendly and genuine caring people and the staff very helpful and pleasant. Location is ideal for nature and animal lovers, and there is safe on-site parking. The dinner was delicious, much nicer than the breakfast as we didn't have to many options. The dining table on the stoep area is delightful overlooking the garden and seeing Zebra and Giraffes walking in the distance is just so nice to see. Its dog friendly but sadly some of the guest dogs were not that friendly with my little girl and this did spoil her stay. I will certainly return again and again and again and will let all my friends know about these beautiful people at Its Anners.

Talia B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talia B

Ons het lekker gekuier en welkom gevoel.

Ons het die aand daar gebraai en toe 'n bonfire gebou. Baie lekker en mooi.

Hannie H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannie H

'n Ware plaas en bosvakansie vir heerlik ontspan in pragtige natuur en bosveldgeluide.

Ons verblyf die langnaweek was werklik heerlik. Vriendelik ontvang. Maxi en Phillipus, Christina en Abraham het ons welkom laat voel. Heerlik bederf. Gaan julle weer besoek. Die blyplek en natuur is 'n lus vir die oog, wonderskoon en goed vir die siel.

Brahm B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brahm B

Baie netjiese en skoon gastehuis.

Ons het puik diens vir ons gesin gekry. Die gastehuis is baie netjies en skoon en die kamers is ruim.

Its Anners se terugvoer

Beste Brahm,

Dit was heerlik met julle hier, en die honde kan saamstem! Julle is enige tyd weer welkom.

Groete,
Jakkals

Its Anners
Martin F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin F

Afrika in die kleine. Perfek vir wildkyk.

Het vir 'n dagbesoek by Dinokeng Reservaat gegaan. Lekker naby.

Phezile M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phezile M

Exceptional service.

The owners were very kind it felt like home. I would recommend anyone to visit the place.

Leandra Cecelia H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra Cecelia H

Its Anners is exactly that.

What a pleasant experience. Friendly hosts make Its Anners very homely and comfy every day. Lovely company and lovely place to stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Its Anners is presies dit.

Wat 'n aangename ervaring. Vriendelike gashere maak Its Anners baie huislik en gemaklik elke dag. Pragtige instansie en lieflike plek om te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Petronel F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronel F

Ons verblyf by Its Anners was gerieflik, gemaklik en gesellig.

Ek en twee vriendinne het die Water-kamer gebly en daar was alles wat ons nodig gehad het. Die ontbyt wat ingesluit was, was baie lekker en die wildsrit ook 'n uitstekende ervaring.

Maria D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D

Baie welkom gevoel.

Mens word met ope arms verwelkom. Hulle laat dit soos 'n tuiste voel, en dis so kunstig! Baie netjies. Baie dankie!

Nadia V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Die naam se letterlik als, dit is heeltemal Its Anners, mens moet self gaan kyk om dit te waardeer.

Dankie aan Jakkals en Maxi vir jul gasvryheid. Dit was vreeslik lekker, ons was net een aand daar, maar sal graag teruggaan om bietjie langer te kuier. Hulle het tot ons 6 maande oue rottweiler gebabysit, wat ons ongelooflik baie waardeer het. Ons kon met 'n geruste hart troue toe gaan. Die glas wat Maxi blaas is iets besonders, dit staan die hele plek vol, sowel as haar decor wat in die kamers en buite die stoep is, is rêrig iets besonders.

Its Anners se terugvoer

Goeiedag Nadia,

Moet darm sê die hond is baie goed gemanierd. Dit was lekker om julle hier te hê. Soos jy sê net te kort.

Groete
Jakkals

Its Anners
Clarise K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarise K

Its Anners is definitief 'n moet as jy binne die Dinokeng-area is.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Its Anners. Ek sal dit definitief aanbeveel vir enige persoon. Die addisionele moeite wat gedoen word vir die gaste, maak die verskil. Die kos wat bedien was, was van top gehalte. Die 'game drive' binne Dinokeng was opwindend en skep die atmosfeer vir die res van die aand. Hoop almal wat soontoe gaan, geniet die omgewing soos ons gedoen het.

Its Anners se terugvoer

Hi Clarise,
Jy en julle groep was wonderlik om hier te hê. Jou eie reëlings was ook fantasties. Ek hoop julle maak weer 'n draai. Met die somer hier en die kapel se dak wat op is - wie weet.
Groete
Jakkals

Its Anners
Nadine V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Gasvryheid en verblyf op sy beste!

Heerlike wegbreek met gasvryheid wat nie meer by alle akkomodasie beskikbaar is nie en deur ons opreg waardeer was. Jakkels, Maxi en Phillipus het ons tyd by hulle regtig heerlik gemaak van ons verblyf, etes en wildsbesigtiging. Ons het hierdie unieke akkomodasie terdeë geniet met al sy diverse fasette. Ons kan met vrymoedigheid Its Anners vir enige iemand aanbeveel wat moeg is vir die ordinêre en wat 'n onvergeetlike wegbreek wil geniet!

Its Anners se terugvoer

Dit was lekker om julle te onthaal. Ons sien uit na die julie kuier.
Dit gaan 'n hamdinger wees.

Nogmaals dankie,

Jakkals, Maxi en Philippus

Its Anners
Kirstin B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstin B

Fantasties!

Dit was absoluut fantasties! Die enigste ding wat ek sou verander het, is om langer to bly! Dit sal ons doen volgende keer.

Its Anners se terugvoer

Ons wag vir die volgende kuier. Die Boma is reg vir buite braai en vuurmaak.
Nogmaals dankie vir julle kuier.

Groette,
Jakkals, Maxi en Philippus

Its Anners
Christa K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K

Rest for the soul.

Amazing Hosts and gourmet food. It's an unusual guesthouse, with never a dull moment. Whether it's the art on the walls or wild animals roaming. Listening to the majestic roaring of Lions 700 m away gives you goosebumps. Our family thoroughly enjoyed spending time together, going on walks, game drives and just lazing around a fire. We bonded so well with Jakkals and Maxi. Thank you.

Its Anners se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Ek hoop dat julle lekker uitgerus het en weer vol wroem is vir die res van die jaar. Julle is welkom om weer te kom draai.
Hartlike dank en groete.

Jakkals en Maxi

Its Anners
Johann E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E

Die Cullinan diamant was beslis nie die laaste groot juweel wat daar ontstaan het nie.

Om jou gaste in 'n vakansiehuis te laat voel asof hulle tuis is, is nie maklik nie, maar Maxi, Jakkals en hulle seun het presies dit gedoen. Die plaas en omgewing is so mooi en rustig. Die gastehuis is hypnotiserend. Maxi se merkwardige kunswerke word regdeur die huis uitgestal en beslis iets om te beleef. Baie dankie vir julle geselskap, gesvryheid en die LEKKER kos julle. Die wildrit was ook besonders. Om die leeus reg voor jou te hoor brul is beslis iets om te beleef!

Its Anners se terugvoer

Johan, jy en jou moeder is altyd welkom.
Wag om jou op TV te sien met daai koeke van jou.

Groette

Jakkals, Maxi en Philippus

Its Anners
Melanie B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Dit was iets anders. Ons het dit baie geniet.

Its Anners was in ter waarde presies wat die naam sê. In 'n goeie manier. Ons was baie warm en vriendelik verwelkom. Die aanwysings is net nie baie goed nie, maar ek verstaan ook hoekom dit so gedoen word ... om 'eie' aan die naam te bly. Die gastehuis is baie skoon en 'warm'. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die swembad vir die somer is 'n wenner.

Lienkie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lienkie S

Unieke bosveld ervaring!

Baie interessante verblyf, definitief iets anders! Eienaars is baie vriendelik en gasvry. Die huis en kamers is 'n kunstenaarsparadys. As jy iets soek wat baie wêrelde dek - hier sal jy dit kry. Vir seker die moeite werd. Ons sal weer teruggaan soontoe as ons geleentheid kry. Dankie Jakkals en Lientjie - julle is mens-mense!

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 35, Welgedacht-plaas, Dinokeng, Cullinan, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b4b587d93b33430062cc03537d8d4f57d2798b2b61401820c70c8dff89eea80cb6f446a7f83ef5305835958853cd7df2938?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 Portion 35 Farm Welgedacht, Dinokeng 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.472299554966 28.459562390781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang