Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Its Anners

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Martinette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent, beautiful, chilled, special. So lovely. Fantastic breakaway at eccentric farmhouse with incredibly beautiful art, a real gem. Lovely chilled atmosphere and all-round good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

I'll be back. The host was very welcoming. She went out of her way to make our stay as pleasant and memorable as possible. We had a great time with the owner and the other guests. The room was spacious and homely. Enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philippus
Its Anners
Baie dankie William Kyle, ons wag vir julle volgende kuier.

Michelle W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Bitter min tyd by die gastehuis spendeer, maar ons tyd daar was ontspannend. Vreeslik baie lekke . Julie is aangenaam en verwelkomend. Tweede tuisde vir gaste. Beddens is vreeslik gemaklik en swembad is baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Loved it here! Lovely little place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philippus
Its Anners
Thank you, Lindsay. It was nice having you here. Kaptein is missing all his friends.

Dewald D
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Dewaldd@hotmail. com. It was a great stay; friendly staff, excellent facilities, value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philippus
Its Anners
Baie dankie Dewald, julle was 'n fantastiese familiegroep en ons het julle ook geniet. Julle is enige tyd weer welkom.

Tovhowani Isaac M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Great stay. It was a great stay, we enjoyed our time and warm reception from the owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Philippus
Its Anners
Thank you so much, Isaac and family. You and your family will always be welcome at Its Anners.

Hendrik P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2024

Dit was nie vir ons nie. Ek het niks hiervan geniet nie. Daar is 'n gedeelde kombuis, die weer was sleg en dit het veroorsaak dat ons nie die braai area kon gebruik (ook 'n gedeelde kuier area). Ons kon letterlik niks doen nie en moes rondsit vir ure. Het ons mal gemaak, toe waai ons maar eerder. Dit was nie vir ons nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Philippus
Its Anners
Hendrik, dit is jammer dat jy dit nie vir my in persoon bespreek het nie. Ongelukkig het ons geen beheer oor die weer nie. Ons het meer braai areas as net die lapa. Jammer.

Ray D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Amazing, most relaxing holiday ever. The hosts were all amazing, the place is incredibly relaxing with a lot of wildlife right there. Rooms were incredible, breakfast was the best, hearing the lions at night was an incredible experience. If you need a good break and time to relax, this is the place to go to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philippus
Its Anners
Thank you so much, Ray. It was a pleasure. It was so nice to have you with us. You were very relaxed and quiet. Thanks for entertaining Kaptein all the time. I'm sure he misses playing ball a lot.

Liana V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Stilte, natuur en rustigheid. Daar is niks behalwe natuur, wind, stilte en dieregeluide. Die brullende leeus met 'n lekker vuurtjie. Sit terug en geniet 'n rustige ontbyt langs die swembad. Lieflike huis met ongelooflike karakter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yoweldi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Oulike plekkie, huislik en baie gasvry. Dit was 'n lekker Sondagoggend. Baie oulike plekkie. Sal julle weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Philippus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 35, Welgedacht-plaas, Dinokeng, Cullinan, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b4b587d93b33430062cc03537d8d4f57d2798b2b61401820c70c8dff89eea80cb6f446a7f83ef5305835958853cd7df2938?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 Portion 35 Farm Welgedacht, Dinokeng 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.472299554966 28.459562390781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang