Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ittledoo

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Luke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 88

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir Ittledoo
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Corney V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corney V

Heerlik gekuier, my dogtertjie het die tafeltennis vreeslik geniet!

Ons het heerlik gebly by Ittledoo. Alles was netjies en ons uitsig was amazing!

Theuns B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B

Bevange.

Ja, dit was uitstekend en waarde vir geld.

Mark-twaine M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark-twaine M

Asemrowend.

Dit was 'n baie lekker naweek, great klientediens, plek mooi skoon en veilig met baie mooi uitsig.

Eniele R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eniele R

Uitstekende ligging met die beste uitsig.

Baie lekker huis met baie ruim spasies en goeie kombuis. Perfek vir warm weer en koue weer, veral met die goeie uitsig.

Veronthea K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronthea K

Wonderlike wegbreek vir Paasfees met die familie. Ons het dit baie geniet.

Lieflike plek vir 'n familie of vriendegroep van 9. Groot spasie binne die huis en is toegerus met alles. WiFi en DStv werk baie goed. MI-Box word beskikbaar gestel vir gebruik. Advies vir toeriste wat die plek wil bespreek, daar is net 'n yskas met 'n vrieskasgedeelte. So indien jy groot hoeveelheid kos saambring, hou dit in gedagte en ook, bring 2 of 3 van jou eie kosbakke of mengbakke vir slaaie en ook potte. Verder was dit baie lekker, sal defnitief weer daar wil bly.

Hennie J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J

Baie ontspannend en rustig.

Baie mooi uitsig. Goed toegerus. Kaggel is 'n groot bonus.

Jacques B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B

Beste ligging, netjies, funksioneel.

Heerlike vakansie in gerieflike, goed toegeruste huis. Skadu-parkering vir motor sal welkom wees, vir 5.5 sterre!

Kyle H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle H

Very nice setup. Large spacious area with great views.

Pity about the broken outside chairs and braai utensils. The cleaning fee definitely doesn't apply for the beyond rusted and unusable braai grids. I would suggest that you take your own braai stand and grid. DSTV stopped working luckily after the rugby. If it's raining, be prepared to rather make food inside as it could get quite wet while braaing. The inside fireplace has definitely not been cleaned in a while, so you might want to check that before use. Other than that, we really enjoyed our stay and had a lovely time in the home.

Alichia A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alichia A

Dit was die mees aangenaamste wegbreek ooit.

Daar is van als in die huis.

Christiaan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Baie aangenaam, goed toegerus en baie netjies, oorhoofs goeie waarde vir geld.

Sou graag wou toegang hê tot 'n motorhuis vir 'n boot. Sou graag 'n "casserole"-bak vir braaivleis wou hê.

Riaan H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Baie mooi uitsig oor die see, genoeg ruimte.

Baie mooi huis, die ligging is op 'n uitstekende plek. Baie gepas vir groot kuiers of sommer net 'n rustige wegbreek. Baie dankie lttledoo vir jul spoggerige plekkie.

Lyn P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn P

Amazing views, great location! Loads of accommodation.

We absolutely loved our stay. The house was clean, offered ample accommodation and most importantly, was located in a perfect spot with amazing views! We really enjoyed our stay!

Meryl J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl J

The view was magnificent, the accommodation was perfect. We felt very relaxed and rested when we left.

On arrival the check-in was quick and efficient. The view was the first thing we noticed and immediately made us feel relaxed and happy to have chosen Ittledo. The weather wasn't the best, so the games room kept us well entertained, we all slept well in the comfortable beds and catering was easy as the kitchen had everything we needed! We would gladly return in the summer months!

Derek V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek V

Great location.

Just friendly advice to the host, make sure you check the toilet plumbing if your home has been empty for a while.

Maryke L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke L

Wonderlike ligging en baie gerieflike huis.

Enigste goedjies wat gepla het, was die volgende: 1. Te min pakplek (veral in kombuis). 2. Die yskaste werk nie regtig baie effektief nie. 3. Heeltemal te min kombuistoebehore 4. Die oom wat die boot regmaak wat tydig en ontydig daar aangekom het.

Juanita L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L

Fan-freakin-tasties!

Dit was 'n fantastiese kuier. Die plek is op die mooiste dorpie met die pragtigste uitsig. Dit is netjies, ruim en alles was net perfek!

Peter C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter C

Excellent place to say.

Somewhat pricey, but great setting.

Shantal K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantal K

Great place, stunning views.

Awesome place, location is fantastic. Stunning view.

Annemarie L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie L

Rustig.

Die plek was skoon ma nie soos verwag. Geen handdoeke nie. Ook nie aangedui dat n mens moet bring nie. Verder wonderlike uitsig. Sal weer gaan.

Jennilee V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennilee V

Dit was lekker.

Dit was fantasties. Die weer was ook perfek.

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Rudolf S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf S

Dit was 'n baie lekker naweek.

Dit was lekker. Plek is netjies en ruimte is groot. Ek dink dit kan maklik 10 tot 12 gaste vat.

Nicola D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D

Pragtige plek en heerlike gekuier.

Gerieflike netjiese huis daar is dalk net net nie genoeg breekgoed, opskep bakke nie.

Jacqui D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui D

Awesome.

Breathtaking sea view, the house much more than expected. Just an awesome house overall. Total relaxation.

Faith N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faith N

Area very relaxed.

Amazing views, beautiful house. Perfect getaway for a group of friends or family. Thank you, Luke for your hospitality and assistance. Really enjoyed our stay.

Louise V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V

Pragtige plek met mooiste uitsig.

Pragtige uitsig en plek!

Noel D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noel D

Baie lekker.

Die verblyf in Witsand was 'n welkom wegbreek en ruskans. Die verblyf was goed, asook goeie waarde vir geld. Indien jy wil wegkom uit die stad vir 'n naweek wegbreek stel ek Witsand voor.

Maryke L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke L

Baie lekker huis en fantastiese uitsig.

Baie lekker gekuier en sal beslis weer gaan. Bietjie min pakplek, veral in die kombuis en hoofslaapkamer. Kombuistoebehore bietjie aan die ou kant.

Charmaine D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine D

Awesome uitsig.

Die huis is ruim en goed toegerus moet alles wat nodig is vir 'n seevakansie. Die huis het ’n awesome see-uitsig en is goed geleë.

Elmarie J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie J

Baie lekker en baie mooi uitsig oor see en rivier.

Uitsig baie mooi en huis gerieflik vir baie mense. Net jammer die braai is buite en die wind speel nie altyd saam vir heerlike kuier om braai nie. Dan is skottelgoedwasmasjien ook bonus, al kort daar so een of twee noodsaaklike kombuis items naamlik casserole en steak-messe. Is beslis aanbeveling vir naweek wegbreek.

Trish P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish P

Home away from home.

The check-in/check-out process was very easy. The house is spacious and very well equipped. Will definitely go back.

Carol B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B

Ruim, netjies, volledig en bekostigbaar.

Die ideale verblyf vir groter gesinne of 'n groep. Goeie ligging en loopafstand van strand en winkel.

Leon L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L

Pragtig en rustig.

Lekker groot en ruim huis met alles wat mens nodig sal hê vir 'n vakansie. Ons hele familie het heerlik gekuier daar. Pragtige uitsig oor die see en lagoon, en geleë naby die lagoon. Luke het uitstekende diens verskaf. Daar was slegs 1 punt vir verbetering, daar is beslis 'n "damp" probleem onder in die kamers, wat nie goed ruik nie.

Margie C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie C

Great weekend in a perfectly adequate house!

Please see our rating.

Francois D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Mooi uitsig met alle geriewe beskikbaar.

Mooi uitsig. Ontspanning is wagwoord, sit agteroor.

Enrique S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrique S

Enjoyed it very much. Luke and his wife was very helpful.

Was very impressed with the accessories (games and utilities) with which the house was equiped with. Will definitely go back to Witsand, Itlledoo. Next time will be in whale season.

Nico B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Pragtige plek en ideaal om saam met vriende te kuier en veilig vir kinders om na strand te stap.

Ek kan Ittledoo aanbeveel met genoeg slaapplek en is in rustige buurt en naby strand en winkel.

Marica N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marica N

Sal Ittledoo beslis aanbeveel.

Ons gaan vir seker weer daar bly.

Riana D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Baie gesellig en die moeite werd vir winterverblyf.

Dit was baie koud, maar gelukkig was daar kaggeltjie wat heeltyd kon brand. Netjiese huis met goeie ligging. Ons kon walvisse dophou.

Marius S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Fantasties!

Sien asb. die sterre.

Gurseline M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gurseline M

Ek sal enige persoon wat net wil wegkom aanraai om hierdie huis te huur, regtig baie gerieflik!

Ons het geen probleme ervaar nie, en sal elke dag so lewenstyl wil beleef. Daar is niks beter as om wakker te word met 'n fantastiese uitsig oor die see nie. Gedreun van die branders en gesing van seevoëls nie. Jy weet nie eers van jou bure se bestaan nie, en dis 'n lekker kuierplek. Naby die winkels, naby die see en 'n lekker plek vir vriende en familie.

Rianda R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rianda R

'n Pragtige huis, op 'n pragtige plek.

Ittledoo is 'n wonderlike huis om in te bly, daar is oorgenoeg van als vir almal - lekker tafeltennis gespeel en gebraai hier, en die kliëntediens was ongelooflik!

Pan V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pan V

Dit het aan ons behoeftes voldoen. Baie aangenaam en goed geleë, baie stil en rustige omgewing. Ons het dit baie geniet.

Enigste aanbeveling is dat daar dalk voorsiening gemaak kan word vir gaskookgeriewe (beurtkrag). Verder baie puik vakansie/naweekverblyf.

Vanaf
Vanaf R1 890
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R1 890
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 19, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkMjYxNTAwLTE1ZjgtNDZhYy1hMWM1LTgxNTlhZmI4NTcyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag, vir 9 mense 43 5 1 5 19 Kabeljou Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395668401578 20.847150305271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang