Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ittledoo

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 19, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 890 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Ittledoo is 'n gerieflike dubbelverdiepinghuis in Witsand. Die huis bied slaapplek vir tot 9 gaste.

Die en suite-hoofslaapkamer en 'n goed toegeruste oopplan-kombuis en leefarea met 'n DVD-speler en 'n TV met 'n DStv is op die boonste verdieping. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eetarea lei na 'n balkon met 'n mooi uitsig oor die rivier. Daar is ook onderdak-braaiplek op die boonste verdieping.

Daar is 4 slaapkamers op die grondvloer. Die eerste het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers, die tweede en derde het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n aparte badkamer wat deur die kamers gedeel word. Daar is ook 'n leefarea met verskeie speletjies, tafeltennis en 'n basiese pooltafel op die grondvloer.

Kom en ervaar die plesier van dié stil, veilige dorpie, ook bekend as die walvis-kweekskool van Suid-Afrika. Die omgewing spog met heerlike visvangplekke, wit strande, die warm Indiese Oseaan, walvisse en volop voëllewe. Daar is ook lekker piekniekplekke en dis 'n heerlike vakansiewegbreekplek met 'n uitsig oor die rivieroewer.

Daar is prentjiemooi staproetes in die area. Van hier kan jy die beeldskone uitsigte oor die rivier en see geniet in 'n omgewing ryk aan plant- en dierlewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 5 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Estelle O
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het 'n onvergeetlike naweek gehad met uitmuntende diens. Dit was awesome!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Corney V
5.0
Heerlik gekuier, my dogtertjie het die tafeltennis vreeslik geniet! Ons het heerlik gebly by Ittledoo. Alles was netjies en ons uitsig was amazing!
Apr 2024
Theuns B
Gesin met klein kinders
5.0
Bevange. Ja, dit was uitstekend en waarde vir geld.
Mrt 2024
Mark-twaine M
Saam met vriende
5.0
Asemrowend. Dit was 'n baie lekker naweek, great klientediens, plek mooi skoon en veilig met baie mooi uitsig.
Feb 2024
Eniele R
Saam met vriende
5.0
Uitstekende ligging met die beste uitsig. Baie lekker huis met baie ruim spasies en goeie kombuis. Perfek vir warm weer en koue weer, veral met die go...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Luke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 90

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kabeljoustraat 19, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ittledoo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 19, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkMjYxNTAwLTE1ZjgtNDZhYy1hMWM1LTgxNTlhZmI4NTcyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag, vir 9 mense 44 5 1 5 19 Kabeljou Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395668401578 20.847150305271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang