Ittledoo
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljoustraat 19, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R1 890 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Ittledoo is 'n gerieflike dubbelverdiepinghuis in Witsand. Dié huis kan tot 9 gaste akkommodeer.
Die boonste verdieping van die huis beskik oor die hoofslaapkamer met en suite-badkamer en elektriese kombers, 'n goed toegeruste, oopplan-kombuis en -sitkamer met DVD-speler en TV met 'n volledige DSTV en gratis wifi. Die eetarea lei na 'n balkon vanwaar 'n mens die uitsigte oor die rivier kan geniet. Daar is ook 'n onderdak buitebraai op die boonste vlak.
Die onderste vlak het 4 slaapkamers waarvan die eerste slaapkamer 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers het, die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens elk en die vierde het 1 enkelbed en 'n klein en suite-badkamer. Daar is 'n aparte badkamer wat deur al hierdie kamers gedeel word. Die onderste vlak het ook 'n sitkamer met verskeie speletjies, insluitend tafeltennis en 'n basiese pooltafelblad.
Kom geniet die plesier van hierdie stil, veilige dorpie, die walviskwekery van Suid-Afrika. Saam met sy wonderlike visvangplekke, wit strande, warm Indiese Oseaan, walvisse en voëllewe en interessante plekke om te piekniek, is dit 'n wonderlike vakansiewegbreek wat oor die rand van die rivier uitkyk.
Daar is skilderagtige roetes wat aanbeveel word vir staptogte. Van hier af kan 'n mens asemrowende uitsigte oor die rivier en see geniet waar van die beste flora en fauna in Witsand gevind kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Luke Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 89
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kabeljoustraat 19, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Ittledoo het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljoustraat 19, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang