Ittledoo
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljoustraat 19, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R1 890 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Ittledoo is 'n gerieflike dubbelverdiepinghuis in Witsand. Die huis bied slaapplek vir tot 9 gaste.
Die en suite-hoofslaapkamer en 'n goed toegeruste oopplan-kombuis en leefarea met 'n DVD-speler en 'n TV met 'n DStv is op die boonste verdieping. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eetarea lei na 'n balkon met 'n mooi uitsig oor die rivier. Daar is ook onderdak-braaiplek op die boonste verdieping.
Daar is 4 slaapkamers op die grondvloer. Die eerste het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers, die tweede en derde het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n aparte badkamer wat deur die kamers gedeel word. Daar is ook 'n leefarea met verskeie speletjies, tafeltennis en 'n basiese pooltafel op die grondvloer.
Kom en ervaar die plesier van dié stil, veilige dorpie, ook bekend as die walvis-kweekskool van Suid-Afrika. Die omgewing spog met heerlike visvangplekke, wit strande, die warm Indiese Oseaan, walvisse en volop voëllewe. Daar is ook lekker piekniekplekke en dis 'n heerlike vakansiewegbreekplek met 'n uitsig oor die rivieroewer.
Daar is prentjiemooi staproetes in die area. Van hier kan jy die beeldskone uitsigte oor die rivier en see geniet in 'n omgewing ryk aan plant- en dierlewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Luke Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 90
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kabeljoustraat 19, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Ittledoo het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljoustraat 19, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang