Ivanka's One Bedroom Flat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ayliff-straat 4, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Ivanka's One Bedroom Flat is op die eienaar se perseel in Monument Heights, Kimberley. Dit is ongeveer 200 m van die Diamond Pavillion Mall af en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n oopplan-leefarea met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe en die nodige breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met sitplek, 'n TV met DStv en Netflix en gratis WiFi.
Veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe buite in die privaat binnehof is beskikbaar.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Oppenheimer-tuine, Die Groot Gat en verskeie museums in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Frederik Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 78
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Ayliff-straat 4, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ayliff-straat 4, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap