Ivory Manor Boutique Hotel
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jochemstraat 280, Rietvalleirand, Rietvalleirand, Pretoria, 0122, Gauteng
- Vanaf R4 235 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ivory Manor Boutique Hotel is in Rietvalleirand in Pretoria geleë. Met die intrapslag sal die luukse geriewe en die noukeurige detail by Ivory Manor al jou aandag trek. Die Toskaanse dekor, warm matte en bronsstandbeelde sal jou skoon in verwondering laat.
Daar is 9 luukse slaapkamers wat in ryk, aardse skakerings versier is en met elegante meubels en weefstof ingerig is. Ons maak voorsiening vir al jou behoeftes met 'n ruim badkamer, kroegie en Nespresso-masjien in elke kamer.
Gaste word bederf met ons inwonende sjef, Charlene, se hemelse kookkuns. Die hotel het 'n diverse wynlys wat sorgvuldig dier 'n ervare wynkenner saamgestel is. Ons nooi gaste om saam met ons terug te reis in tyd na 'n era van weelde terwyl hulle 'n sigaar of glas goeie whisky in die gesellige, warm whisky- en sigaarsitkamer met 'n knetterende kaggelvuurtjie geniet.
Ivory Manor is die perfekte plek vir 'n teemaaltyd, kombuistee, verjaarsdagpartytjie of korporatiewe geleentheid. Gaste kan wyn-, whisky- en sigaarproesessies of 'n kookklas bywoon of 'n spa-behandeling in hul kamers geniet.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Jochemstraat 280, Rietvalleirand, Rietvalleirand, Pretoria, 0122, Gauteng
- Gaste dink Ivory Manor Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jochemstraat 280, Rietvalleirand, Rietvalleirand, Pretoria, 0122, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang