Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ivory Tusk Lodge

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.5
Veiligheid
4.0
Jenny B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absolutely value for money! From the gentleman at reception to the restaurant staff, they were welcoming, friendly and professional. The service at the restaurant was a bit slow. I don't think the waitron understood English too well, but he was so sweet and polite and very accommodating as I have a lot of allergies and had to make special requests for my meals. He did get it right though. He also made me the most unique Strawberry Daiquiri. It was awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie ligging. Naby hospitaal. Netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie gerieflik en sentraal. Was baie gerieflik, ruim en veilig. Die stort moet geseël word, en die waterfilter lek na die vloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Gemak en gerief. Baie stil en rustig, ideaal vir 'n kort tydperk. Ontbyt heerlik en baie goeie diens. Ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula M
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Pleasant, clean and neat, and the room is tastefully furnished. The room was small but tastefully furnished, clean and neat. The lady at reception was very friendly and went out of her way to resolve a query we had. I will recommend the accommodation to anyone who would like to stay over in Tzaneen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindi M
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Gerieflik en goed ingerig. Waarde vir geld en ons kamer was baie gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ida R
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Alles was net reg. Alles het voldoen aan ons vereistes. Dit was baie lekker. Vir net oorslaap, die perfekte plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel L
1 nag Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Aangename ervaring, ligging perfek as jy hospitaalbesoek het. Ons het baie lekker gebly, dankie. Ons was 3 persone in 'n gesinskamer, en dit was gesellig. Bietjie beknop maar aanvaarbaar. Badkamerlig het vroegaand geblaas (gloeilamp het opgepak) - pikdonker en moeilik om te funksioneer. In die kamer is vloere was taai en vuil, nie aanvaarbaar nie. Daar is nie personeel beskikbaar om bagasie te help dra nie. Ons het 'n bejaarde in ons midde gehad, en trappe om by die kamer te kom met bagasie, was 'n uitdaging.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Noeleen B
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jun 2024

Location very difficult to find at night. Floor was greasy. TV didn't work. Room 26.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 113

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 064
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 064
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douglasstraat 75, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA125f08c18262c6fadb1862b0d748f64e6dd257639258b373cfb9bde1fe4665f3ae2898ed2c57fd634eab83937861e45dfba4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 064 per nag, vir 2 mense 42 5 1 4 75 Douglas Street Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.821492939189 30.153962373734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang