Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ivory Tusk Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 107

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 41 resensies vir Ivory Tusk Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.6/5
Pieter K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Goeie ligging. Naby hospitaal. Netjies.

Sien sterre.

Sunelle V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle V

Baie gerieflik en sentraal.

Was baie gerieflik, ruim en veilig. Die stort moet geseël word, en die waterfilter lek na die vloer.

Hannelie W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W

Gemak en gerief.

Baie stil en rustig, ideaal vir 'n kort tydperk. Ontbyt heerlik en baie goeie diens. Ontspanning.

Paula M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paula M

Pleasant, clean and neat, and the room is tastefully furnished.

The room was small but tastefully furnished, clean and neat. The lady at reception was very friendly and went out of her way to resolve a query we had. I will recommend the accommodation to anyone who would like to stay over in Tzaneen.

Lindi M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi M

Gerieflik en goed ingerig.

Waarde vir geld en ons kamer was baie gerieflik!

Ida R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ida R

Alles was net reg.

Alles het voldoen aan ons vereistes. Dit was baie lekker. Vir net oorslaap, die perfekte plek.

Ronel L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel L

Aangename ervaring, ligging perfek as jy hospitaalbesoek het.

Ons het baie lekker gebly, dankie. Ons was 3 persone in 'n gesinskamer, en dit was gesellig. Bietjie beknop maar aanvaarbaar. Badkamerlig het vroegaand geblaas (gloeilamp het opgepak) - pikdonker en moeilik om te funksioneer. In die kamer is vloere was taai en vuil, nie aanvaarbaar nie. Daar is nie personeel beskikbaar om bagasie te help dra nie. Ons het 'n bejaarde in ons midde gehad, en trappe om by die kamer te kom met bagasie, was 'n uitdaging.

Noeleen B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Noeleen B

Location very difficult to find at night.

Floor was greasy. TV didn't work. Room 26.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Elisna E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elisna E

Die verblyf is geadverteer as 'n B&B. Ontbyt was egter ekstra en die personeel was nie behulpsaam nie.

Dit was aanvaarbaar. Ons het letterlik net daar geslaap.

Hanlie L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie L

Heerlik, gemaklik. Goeie ligging.

Goeie opsie vir oornag, asook vir familie van pasiënte in hospitaal.

Shannon D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon D

Ivory Tusk het uit hulle pad uitgegaan!

Ek was so aangenaam verbaas met hierdie verblyf! Die kamer was skoon en netjies, dit was elke dag skoon gemaak met nuwe handdoeke. Ons het navraag gedoen oor wat daar te doen is om Tzaneen omdat ons nie voorheen daar was nie, ons was sommer per WhatsApp in kennis gestel van wat daar alles te doen is. Ons het ook sommer gewhatsapp oor watter ontbyt daar is, was daar dadelik terugvoer gegee. Ons het hulle selfs laat in die aande gepla. Die ontbyt was elke oggend by ons kamer afgelewer en dit was so lekker en vars! Die verblyf was definitief 'n wenner! Dit het ons verlowingnaweek sommer meer spesiaal gemaak! Dankie Ivory Tusk Lodge!

Dave D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave D

Clean efficient and friendly service.

A very clean nice place to stay with very friendly and efficient staff.

Helen S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helen S

Good value for money. The room was clean.

My only complaint is that the fan speed could not be controlled. It stayed at the same setting no matter which speed I set it on. The TV's reception was very bad ─ the picture was not clear.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elsabe V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elsabe V

Dit was aaklig.

Met die aankoms kon hulle nie ons bespreking kry nie. Ek moes die webtuiste skakel om die deurmekaar spul op te los. Die eerste ding waarvoor hulle gevra het was hoeveel het ek betaal vir die verblyf. Al het ek vir hulle 'n verwysings nommer gegee, moes ek letterlik in my bankrekening in gaan om te wys ek het betaal. Genade, ek het soos 'n krimineel gevoel. My dogter moes in 'n vuil bed slaap, daar was nog 'n pizza-merk op die beddegoed en krummels. Die volgende oggend kon ons nie eens ontbyt geniet het nie, daar was eenvoudig niemand om ons te help nie. Ons het die swak diens onder hulle aandag gebring.

Carine V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V

Was vir my 'n veilige hawe toe my man in die hospitaal was! Sommer stapafstand van die Mediclinic in Tzaneen.

Pragtig, netjies en skoon!

Mariska B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B

Netjies, skoon, vriendelik, behulpsaam.

Baie goeie diens gekry. Staff was vriendelik gewees. Kamers netjies en skoon. Sal enige tyd aanbeveel.

Anne-marie E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anne-marie E

Koue water. Storte oorvloei.

Storte het geen warm water. Storte oorvloei in die kamers.

Diederik K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Diederik K

Dit was lekker vir wat mens betaal.

Die ontbyt kon dalk beter wees. Ons het gekookte eiers gekry, sou gebak verkies het. Die res was heel okay. Die staf het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer om te braai ens. Baie aangenaam verras.

Friedrick K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Friedrick K

Ideaal geleë.

Die staf was baie vriendelik. Net oorkant die hospitaal se ingang. Dus somer loop afstand. Kort net 'n badkamermat.

Andre B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre B

Redelik.

Paar klein probleempies wat my geïrriteer het. Maar nie te sleg, kon darem rustige nagrus hê.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lizelle P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lizelle P

Aaklig, sal nooit weer daar bly nie. As ek keuse gehad het om ander verblyf te kry, het ek.

Diens is aaklig. Bedliggie in kamer het nie gewerk nie en ek is gevra wat wil ek hê moet hul doen. Badkamer was so vuil dat 'n mens te bang is om dit te gebruik. Maar 'n mens moet seker was. Buffetetes is nie die geld werd nie. Kos lyk of dit dae oud is. Sal nie die plek aanbeveel aan enigiemand nie.

Ian O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian O

Skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Beddegoed en handdoeke skoon. Kamer altyd skoon. Koffie beskikbaar in kamer. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Ekhurleni Fire Detectors Cc V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ekhurleni Fire Detectors Cc V

My employees enjoyed their stay.

The service was excellent. Thank you.

Cobie B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobie B

Ivory Tusk Lodge is baie sentraal en was gerieflik.

Die verblyf was bevredigend. 'n Paar voorstelle wat ek kan maak, dit sou goed wees as daar 'n inligtingstuk in die kamer kon wees, sodat 'n mens presies kan weet wat om verwagte te wees. Die beddens is regtig baie ongemaklik. 'n Mikrogolf vir elke kamer sal 'n groot aanwins wees.

Luane J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Luane J

Baie netjiese en snoesige blyplek!

Baie netjies. Net raserig met ander kamers so naby jou.

Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Yvonne L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne L

My mense weier om daar te bly as gevolg van 'n plaag.

Ek doen besprekings vir die maatskappy en my mense weier om daar te bly aangesien daar 'n kokkerotplaag is.

Linda K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Linda K

Sal nie weer daar bly nie as gevolg van swak diens.

Kussingslope was nat, net een handdoek in kamer vir ons twee. Badkamervloer nie skoon nie. Stort oud en nie op standaard nie. Ontbyt was goed.

Lené K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lené K

Die kamer was nie skoon nie.

Die lakens en handdoeke het vuil merke op gehad wat grillerig was. Daar was ook net een handdoek vir lyfafdroog gewees, alhoewel ek vir twee mense geboek het. Die stort was ook nie ordentlik skoon nie, so dit was bietjie grillerig.

Marius D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D

Alles was netjies en skoon.

Personeel is baie vriendelik.

Linky S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linky S

We enjoyed our stay

The place is nice but it needs to include some refuse bags in the rubbish bins & a bar fridge at the least. Enjoyable stay otherwise.

Marlene G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marlene G

Onaangenaam.

Ontvangspersoneel totaal en al onbevoeg. Bespreking nie gefinaliseer nie. Kamer se lugversorger het nie gewerk nie.

Annelie L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L

Dit was gerieflik!

Ons het "lekke" geslaap.

Magda G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magda G

Lodge het opknappingswerk nodig.

Die toiletsitplek was los. Die stort lyk vuil a.g.v. die ou teëls. Daar was geen koffie- en teegeriewe in die kamer. Daar was wel 'n ketel. Die kouewaterkraan by die wasbak is 'n probleem. Die wasbak was los. Maar andersins was dit rustig & die diens vriendelik. Aanwysings om daar aan te kom vanuit Polokwane is 'n probleem. Die borde wys nie pyltjies aan nie. Verder het dit 'n mooi uitsig oor die dorp.

Henry S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henry S

It was a nice stay & good value for money,

A lovely place, with a few improvements it could be fantastic! Proper directions to Ivory Tusk was not given in the sense of a roadside advertisement indicating where to go when you enter Tzaneen from Polokwane. A direction-board will be helpful at the new Mall's entrance. There is no security entrance to the facility, hence anybody can enter the premises as they like. We stayed in room 41 and found a kettle and mugs but no sugar, coffee, tee or milk. There is an aircon and TV in the room but we were never told where to get the remotes. We were three persons sharing, but only one towel available. A suggestion would be to fit more towel rails in the bathroom. Otherwise a very nice stay.

Andrew V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew V

Was daar vir besigheid in Tzaneen.

Die kamers kort net 'n yskassie om water en koeldrank koel te hou. Daar moet aandag in die badkamer gegee word. Die stort lek, die warm- en kouekraan is omgeruil, die toilet se handvatsel is gebreek en die wasbak se prop hou nie water in die wasbak nie.

Marthinus H - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marthinus H

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Danie N - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Danie N

Uiters power. Geen eetgerei, mikrogolf, breekgoed, en geen ontvangs op televisie nie.

Ek vind dit uiters sleg om na 'n lang reis by jou bestemming te kom en in 'n vuil plek in te stap waar daar absoluut niks is om jou welkom te laat voel nie.

Vanaf
Vanaf R1 064
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 064
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douglasstraat 75, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA125f08c18262c6fadb1862b0d748f64e6dd257639258b373cfb9bde1fe4665f3ae2898ed2c57fd634eab83937861e45dfba4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 064 per nag, vir 2 mense 41 5 1 4 75 Douglas Street Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.821492939189 30.153962373734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang