Ivory Wilderness River Rock Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Klaserie Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Vanaf R12 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ivory Wilderness River Rock Lodge is in die hartjie van die Klaserie Privaat Natuurreservaat. Die reservaat deel grense met die Krugerwildtuin en die Timbavati Wildreservaat.
Verblyf word in 4 elegante chalets gebied wat tussen die bome skuil en ’n rivieruitsig het. Elke chalet is stylvol versier en beskik oor ’n koninggrootte-bed met ’n muskietnet. Al die chalets het en suite-badkamers met storte en baddens.
Die swembad het ’n uitsig oor die Klaserierivier en die wild wat die rivier besoek. Intieme safari's vir groepe van 4 tot 6 is ook beskikbaar. Daar is ook ’n privaat landingstrook vir dié wat meer direkte toegang tot die wildernis wil hê. Personeel is 24 uur beskikbaar. Daar is WiFi by die hooflodge en sitareas.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Klaserie Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Klaserie Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang