Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ivungu Rust

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Seeperdjie
Selfsorg.
Seester
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R450 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die woonstel is op die gasheer se eiendom, maar gaste het hul eie geriewe en 'n privaat ingang.
Daar is 'n JoJo-tenk om te gebruik wanneer daar waterbeperkings is.
LED-ligte is beskikbaar vir gebruik tydens beurtkrag.
Daar is ook 'n gaswarmwatertoestel en 'n gasstoof.
5 Liter drinkwater word voorsien.
Geen derde party besprekings word aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ivungu Terrace 14, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab0d6f2632f4808f5162756054d18096f68d5b4bec9ea40647a2e4e89ffbca945c195cffa197f01cbe052d237c9352fe1cac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Ivungu Terrace 14 Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.836164727375 30.387070620554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang