Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ivy House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypruslaan 17, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ivy House is 'n lieflike, ruim selfsorg-eenheid met verhit-en-eetgeriewe wat gerieflike verblyf in Greenway Rise, Briza, Somerset-Wes bied.

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort oor die bad, 'n toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wynverkoeler, mikrogolf, Nespresso-koffiemasjien, broodrooster, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die leefarea beskik oor 'n TV met Apple TV, gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek in die eienaar se oprit of straat. Die eenheid het 'n privaat ingang met 'n bekoorlike, skaduryke tuin wat gaste kan geniet.

Hierdie eiendom is op dieselfde perseel as die eienaar se huis geleë, 'n entjie se ry vanaf Erinvale Gholflandgoed, Strand, Somerset-Wes, Somerset Mall, Helderberg Natuurreservaat, restaurante en wynkelders.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Ivy House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cypruslaan 17, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ivy House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypruslaan 17, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6438384dd60cd5281244268da3ea07482351380632e3fae46c36ceb12a56da46a0433b899609184636626edd7f712107aeba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 17 Cyprus Avenue Greenway Rise 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.070602107215 18.840871625159
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang