Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ivy House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypruslaan 17, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ivy House is 'n lieflike en ruim selfsorgeenheid wat met verhit-en-eetgeriewe toegerus is en gerieflke verblyf in Greenway Rise, Briza, Somerset-Wes bied.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n skottelgoedwasser, yskas/vrieskas, wynverkoeler, mikrogolfoond, Nespresso-masjien, broodrooster, lugbraaier en tee-en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die leefarea het 'n TV DSTV -geriewe, gemaklike sitplek, 'n etenstafel. Gratis WiFi en parkeerplek in die eienaar se oprit of straat is ook beskikbaar. Verder het die eenheid 'n privaat ingang en 'n skaduryke tuin.

Die eenheid is op dieselfde perseel as die eienaar se huis en is net 'n kort entjie se ry vanaf Erinvale Gholflandgoed, Strand, Somerset-Wes, Somerset Mall, Helderberg Natuurreservaat, restaurante en wynlandgoedere.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Amanda D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Excellent stay and beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Louis E
Gesin met tieners
5.0
Goeie waarde vir geld, netjies, Kari baie hulpvaardig. Goeie waarde vir geld, netjies, gasvrou baie hulpvaardig.
Sep 2024
Carika B
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, bright and convenient. Lovely and spacious home. Clean and neat. Host was lovely, informative and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Patrick V
Saam met vriende
5.0
Baie aangenaam en rustig. Dit was regtig baie lekker rustig om daar te bly. Kari is baie vriendelik en gasvry, sy het ons welkom en gemaklik laat voel...
Sien meer
Nov 2023
Natascia D
Gesin met tieners
5.0
Lovely, friendly hosts and perfect location. Accommodation is very neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cypruslaan 17, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ivy House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypruslaan 17, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6438384dd60cd5281244268da3ea07482351380632e3fae46c36ceb12a56da46a0433b899609184636626edd7f712107aeba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 17 Cyprus Avenue Greenway Rise 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.070599885413 18.840903811667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang