Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ivy Inn

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mariana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Een woord fantasties. Kon nie 'n beter verblyf gekry het nie. Ivy Inn is 'n baie vriendelike familie-welkom plekkie. Linda is 'n fantastiese gasvrou. Ek kan Ivy Inn vir almal aanbeveel. Mens voel baie tuis by Linda. Dankie, jy's 'n awesome vrou .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie goed ontvang, cozy en gemaklik. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Perfek, sag en baie netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
LInda
Ivy Inn
Baie dankie, hoop om julle weer te sien.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley M
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Owner was friendly and accommodating. Good place to stop over to rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Netjies en privaat. Die beste plek in Vanderbijl waar ek nog gebly het, alles wat jy nodig het, baie netjies en privaat. Sal beslis in die toekoms weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

LInda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Austen Roberts S.W2 18, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc02e7127b2df098c130e29d7ec997991ef092ae84943bfa3567b6830a0d09eec477496b03e4c9d7bc7321270806c5beabcfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 18 Austen Roberts S.W2 Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.713473787323 27.820517953967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang