Ivy Inn
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Austen Roberts S.W2 18, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ivy Inn is 'n bekoorlike woonstel met 'n tuintema in Vanderbijlpark langs die Vall Mall. Dit is ideaal vir ontspannings- en sakereisigers wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord met gerief.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder het die verblyf ononderbroke kragtoevoer.
Die eenheid lei na 'n stoep met 'n buitebraai en gaste het toegang tot 'n sprankelende swembad.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
LInda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Austen Roberts S.W2 18, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink Ivy Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vanderbijlpark Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Austen Roberts S.W2 18, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang