Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ivy View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jaco P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker. Baie lekker plek, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie gerieflik naby Loftus. Perfekte blyplek as jy Loftus besoek! Skoon en netjies, veilige parkering en loopafstand vanaf die nabygeleë restaurante. Ons sal beslis weer bespreek in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jf V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie modern, skoon en netjies. Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, verbaasend min geraas met die verkeer daar buite, baie netjies en skoon. Winkels en eetplekke in loopafstand, baie naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gemaklik, skoon, netjies en bekostigbare verblyf. Vanaf die soek na akkommodasie tot voor, gedurende en na ons verblyf was kommunikasie ongelooflik goed. Die woonstel is skoon, netjies en goed geleë, loopafstand vanaf verskeie eetplekke en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie netjies, skoon en gerieflik. Ligging perfek gewees. Loftuspark oorkant en by Afrikaanse Hoër Meisieskool en Seunsool om sportweek by te woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Baie skoon, baie netjies! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Abe N
1 nag
4.6
Mei 2024

Net oornag. Ja, dankie, was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ghita R
1 nag
4.0
Aug 2024

Netjies, goed ingerig maar raserig. Veilig en netjies en baie goed ingerig, maar op hoofpad wat dit baie raserig maak. Bed nie gemaklik, bank baie vlekke wat nie 'n goeie indruk skep nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Reinette K
Lang verblyf
5.0
Nov 2023

Ek het die week baie geniet. Skoon, netjies en alles wat nodig is, was daar. Uitstekende ligging, veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Skoon en netjies, baie lekker gebly. Die eenheid was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kirkness-straat 423, Loftus View, Pretoria CBD, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA200e8278a40b0e70d37b37dd704d91571a9ff66e100a30799f1c86beecd94d77e09c1d812958133df5065e549e41e2392b7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 423 Kirkness Street Loftus View 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.752200948783 28.221691635774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang