Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ivy View

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kirkness-straat 423, Loftus View, Pretoria CBD, 0002, Gauteng
  • Vanaf R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ivy View is 'n lieflike selfsorgwoonstel met moderne kenmerke wat in die gewilde Loftuspark in Pretoria se middestad geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir diegene wat sportbyeenkomste wil bywoon, want dit is stapafstand vanaf Loftus Versveld-stadion.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit baie kasspasie vir gaste se bagasie in. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie woonstelgebou is naby die Universiteit van Pretoria asook 2 ander skole. Dit is ook 'n kort entjie se ry vanaf die Gautreinstasie in Hatfield en Groenkloof Lewenshospitaal.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tellsworth C
Saam met lewensmaat
5.0
Spectacular. I loved it so much, best place ever! The host is a sweetheart.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Jaco P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker plek, sal beslis weer gaan.
Aug 2024
Alex M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik naby Loftus. Perfekte blyplek as jy Loftus besoek! Skoon en netjies, veilige parkering en loopafstand vanaf die nabygeleë restaurante. ...
Sien meer
Jul 2024
Jf V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie modern, skoon en netjies. Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, verbaasend min geraas met die verkeer daar buite, baie netjies en skoon. Wink...
Sien meer
Apr 2024
Hester B
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, skoon, netjies en bekostigbare verblyf. Vanaf die soek na akkommodasie tot voor, gedurende en na ons verblyf was kommunikasie ongelooflik go...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kirkness-straat 423, Loftus View, Pretoria CBD, 0002, Gauteng
  • Gaste dink Ivy View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kirkness-straat 423, Loftus View, Pretoria CBD, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA200e8278a40b0e70d37b37dd704d91571a9ff66e100a30799f1c86beecd94d77e09c1d812958133df5065e549e41e2392b7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 423 Kirkness Street Loftus View 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.752200948783 28.221691635774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang