Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Iwamanzi Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Magdeleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beste huweliksherdenking naweek wegbreek! Dit het al my verwagtinge oortref! Vandat ons daar aangekom het, was ons op die hande gedra. Die kos was smaaklik en mens kon nie help om agter die lekker aan te eet nie. Die Lodge is skoon en netjies en het mens dadelik laat tuis voel. Mens kan nie die stilte wat jy daar ervaar aan iemand beskryf nie; hulle sal dit self moet gaan ontdek. Dit was 'n lekker wegbreek om weer mens se batterye te herlaai en die natuur was asemrowend mooi. Baie diere te sien asook drie van die groot vyf: Buffels, Seekoeie en Renosters. Jacqueline het regtig 'n klein hemel op aarde waarna hulle ongelooflik mooi na kyk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Iwamanzi Game Lodge
Middag Magdeleen, Ons is bly julle het dit so geniet en die rustigheid ten volle ervaar. Baie dankie vir die mooi woorde! Tot volgende keer, Groete, Iwamanzi Family

Daniel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie aangenaam, sal weer gaan. Sal beslis weer gaan kuier, dit is die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Was 'n puik ondervinding. Was 'n puik naweekwegbreek gewees, hulle het so baie moeite gedoen om ons 'n perfekte naweek te gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmei J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Fantasties. Doen jouself 'n guns, gaan kuier by Iwamanzi Game Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R7 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R7 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervalweg KZ10, Iwamanzi Privaat Wildreservaat, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666edad22e47f1bfa0eaa2c6e4d252c65d46af57f22abf3729240878944f2803fa562e5e317c88bd546268466b5394f06b03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 300 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Waterval Road KZ10 Iwamanzi Private Wilderness Reserve 0348 Noordwes 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -25.878029103712 26.974911689758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang