Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Iwamanzi Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Iwamanzi Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Magdeleen S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdeleen S

Beste huweliksherdenking naweek wegbreek!

Dit het al my verwagtinge oortref! Vandat ons daar aangekom het, was ons op die hande gedra. Die kos was smaaklik en mens kon nie help om agter die lekker aan te eet nie. Die Lodge is skoon en netjies en het mens dadelik laat tuis voel. Mens kan nie die stilte wat jy daar ervaar aan iemand beskryf nie; hulle sal dit self moet gaan ontdek. Dit was 'n lekker wegbreek om weer mens se batterye te herlaai en die natuur was asemrowend mooi. Baie diere te sien asook drie van die groot vyf: Buffels, Seekoeie en Renosters. Jacqueline het regtig 'n klein hemel op aarde waarna hulle ongelooflik mooi na kyk!

Iwamanzi Game Lodge se terugvoer

Middag Magdeleen,

Ons is bly julle het dit so geniet en die rustigheid ten volle ervaar.

Baie dankie vir die mooi woorde!

Tot volgende keer,

Groete,
Iwamanzi Family

Iwamanzi Game Lodge
Daniel B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B

Baie aangenaam, sal weer gaan.

Sal beslis weer gaan kuier, dit is die moeite werd!

Cobus A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus A

Was 'n puik ondervinding.

Was 'n puik naweekwegbreek gewees, hulle het so baie moeite gedoen om ons 'n perfekte naweek te gee.

Delmei J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmei J

Fantasties.

Doen jouself 'n guns, gaan kuier by Iwamanzi Game Lodge.

Vanaf
Vanaf R7 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R7 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervalweg KZ10, Iwamanzi Privaat Wildreservaat, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666edad22e47f1bfa0eaa2c6e4d252c65d46af57f22abf3729240878944f2803fa562e5e317c88bd546268466b5394f06b03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 300 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Waterval Road KZ10 Iwamanzi Private Wilderness Reserve 0348 Noordwes 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -25.878029103712 26.974911689758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang