Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

IZapa Bush and Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Georgina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 46 resensies vir IZapa Bush and Game Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jaen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaen V

'n Perfekte wegbreek met ongelooflike diens.

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Die kamers was perfek vir ons, die onthaalfasiliteite was ongelooflik en die diens puik. Al die etes was aansit en was ongelooflik. Die span by iZapa was vriendelik en behulpsaam. Ons kinders het dit so baie geniet. Ons was soos koninklikes hanteer. Ons sal dit vir seker 'n jaarlikse avontuur maak.

IZapa Bush and Game Lodge se terugvoer

Looking forward to having you back.

IZapa Bush and Game Lodge
Marius N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Will go there anyday again.

The food was out of this world.

IZapa Bush and Game Lodge se terugvoer

Can't wait for your next stay with us!

IZapa Bush and Game Lodge
Mark E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark E

Quiet, restful and romantic with excellent food and friendly staff.

See stars.

Estelle R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle R

Fantasties, van die staff, kos en verblyf.

In een woord - Fantasties! Baie dankie vir die personeel, die diens was net fantasties en niks was te veel moeite nie. Die kos was heerlik, ons kamers in die aand reg met 'n verwarmer aan, die kroeg was altyd gereed met 'n drankie, ons is 'n paar kilo's swaarder terug huistoe. Baie dankie, sal julle vir seker aanbeveel en ons gaan terugkom vir nog 'n naweek weg in die rustigheid van die bos. Julle is great!

IZapa Bush and Game Lodge se terugvoer

Ons het dit geniet om jou by ons te hê. Sien uit daarna om jou terug te hê!

IZapa Bush and Game Lodge
Bernadine W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernadine W

Pragtige plekkie.

Ja, ons het lekker uitgerus. Ons stel net voor hul diens hul lodge bakkie, want ons het 'n wildrit geboek en toe is die battery pap. So jy mag glad nie alleen ry met jou voertuig nie. Dit was nogal teleurstellend vir al die gaste wat daar was, en almal het gevoel die kospryse is bietjie erg, veral die ontbyt. As jy R250pp betaal, verwag jy 'n ordentlike ontbyt. Aandete was baie lekker en die personeel is almal so gaaf. Sal beslis weer gaan.

IZapa Bush and Game Lodge se terugvoer

Goeie dag,
Ons vra opreg om verskoning vir die gemiste wildrit, ons voertuig het ongelukkig 'n onklaarraking gehad. Jy is welkom vir 'n komplimentêre wildrit wanneer jy ook al weer kom. Weereens dankie vir jou terugvoer, want dit stel ons in staat om jou heeltyd beter te huisves.

IZapa Bush and Game Lodge
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Christo M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christo M

Awful and not what we paid for.

We wanted a romantic weekend away in the bush. I had torn my ligaments in my ankle and cannot walk properly. We opted for a lodge that offers game drives. They advertised game drives on their website, and that was the reason we booked there. On arrival, we were informed that the game drive is at 16h00 on Saturday. Later on, we were told that there are no game drives as their vehicle is broken and the engine completely removed. If we were informed on arrival, we would have asked for our money back and booked at another game lodge. We were the only people at the lodge, maybe it says something.

IZapa Bush and Game Lodge se terugvoer

Our sincere apologies for the bad experience.

IZapa Bush and Game Lodge
Clint D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint D

Such a lovely place and to have the owners interact with the guest like they do is really fantastic.

See stars.

Vusi B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vusi B

Perfect.

Staff was excellent.

Lucas W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucas W

Gasvryheid en kos uit boonste rakke.

Verblyf en kos nie goedkoop, maar van hoogstaande gehalte. Jy voel welkom van dat jy by ontvangs aankom. Diens altyd vriendelik. Sal beslis weer gaan. Reën het paaie bietjie verspoel en begaanbaarheid moeilik gemaak.

Willem K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K

Best food. Staff was amazing.

We had dinners and breakfast with iZapa. The food was top quality. Service was good and the farm surrounding the lodge was beautiful.

Armand L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Armand L

Nice place with friendly staff.

Really enjoyed it!

Elmarie M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elmarie M

Teleurstellend, foto's op webblaai baie misleidend, verstaan die konsep van die oord, alleen in die bos, maar die is net te alleen.

GPS-ligging op Google maps absolute nagmerrie gewees. Oord erken baie mense kla daaroor. Restaurant area koud, swembad en om swembad kort bietjie verandering. Sonstoele kan gerus vervang word. Personneel baie bekwaam en goed, maar nee, die oord sal ek nie weer besoek nie. Oord geen warm gevoel nie, dis asof mense met niemand intraksie wil hê nie. Ek was al op baie beter plekke in my lewe. Maaltye is baie lekker, maar is baie duur en dit saam met drankies raak bietjie rof. Geen game drive beskikbaar gewees nie, oord niks gereël nie. Geen teken van enige wild nie, wonder of daar muise op die plaas nie.

Leendert M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendert M

Fantasties.

Netjiese plek en puik kos.

Ruan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Rustig, mooi, goeie diens!

Almal was baie behulpsaam en die kos was BAIE lekker! Sal weer die lodge besoek.

Jessie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessie B

Uitstekend! Izapa is dié plek waarheen jy moet gaan vir 'n lekker wegbreek.

As ek 10 sterre aan Izapa kon gee, sou ek. Ons het koninklike diens en gasvryheid ontvang vanaf die personeel wat regtig uit hulle pad gegaan het om ons tuis te laat voel. Die kos was vanaf die boonste rakke en billik in terme van prys. Daar was veilige en genoeg spasie om ons kar te kon parkeer. Die chalet is netjies en skoon, en baie gemaklik. Dit is ook baie privaat. Die game drive het 'n verskeidenheid diere wat besigtig kan word met 'n avontuur van 'n roete. Ons sal definitief weer Izapa besoek in die toekoms en kan hulle defnitief aanbeveel vir enigiemand. Die grondpad het goeie aanduidings na waar 'n mens moet ry en is nie te erg vir 'n kar om op te ry nie. Baie dankie aan Izapa vir ons wonderlike wegbreek. Ons sien julle gou weer!

Arend V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arend V

Wonderlik, lekker, baie netjies.

Kos is ongelooflik lekker. Baie vriendelik. Baie netjies.

Magda D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Heerlike vars verrassing op ons voorstoep.

Ons naweek was heerlik! Alhoewel sommige gaste redelik luid gekuier het moet mens onthou dat die sitkamer/kroeg vir almal se gerief is. Lekker rugby saam gekyk. Die kamers is so ontwerp sonder om privaatheid op te gee. As jy in jou kamer is weet jy van niemand of niks. Die gasheer, kok, kroegman was vriendelik en heeltyd ingestel op elkeen se behoeftes. Die kos is vars en van 'n hoë gehalte. Dankie vir die ekstra bedref om vir my vegetariese disse voor te sit. Ons sal beslis weer na iZapa Bush and Game Lodge gaan - dalk met 'n groep van 9.

Brendan B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan B

Baie lekker.

Lekker vir 'n naweek se wegbreek. Kos is amazing en die diens is puik. Sal definitief weer hier kom vakansie hou.

Lettie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie S

It was excellent.

I will love to come back soon. The place is beautiful and excellent service.

Cheryl S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Dit was wonderlik!

Baie lekker gebly. Vriendelike personeel en die lekkerste kos!

Yvonne T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne T

Welcoming staff.

Really awesome meals. Quiet and relaxing. Highly recommend for restful get away. All round great break away.

Annemarie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Pragtige plek. Ons was baie bederf met my man se verjaardag en ons huweliksherdenking. Sal beslis weer gaan.

Daniël die kroegman is die spil waarom die plek draai met sy uitgaande persoonlikheid.

Tanya J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya J

Exquisite.

Amazing service from the staff at the restaurant. Very friendly and very hospitable. Rooms are absolutely beautiful and clean. Bathroom and outdoor shower stunning. Definitely a hidden gem!

Mattheus D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mattheus D

Baie gasvrye ontvangs en diens.

Uitstekende wegbreek uit die stad met 'n baie rustige atmosfeer. Kos is uit die boonste rakke. Nie die goedkoopste nie, maar die geld werd.

Chantal W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal W

Ongelooflike lekker ervaring. Baie rustig en privaat.

Kliëntediens is tops en maak die hele naweek. Hulle is vriendelik en gasvry. Die kos is heerlik en hulle maak enige iets woorvoor jy lus is en enige tyd. Kamers is skoon en netjies elke dag. Hulle maak jou bed vir jou reg voor slaaptyd met 'n bederfie. Heerlik om saam met 'n groep mense te kuier in die onthaalarea. Mens maak goeie vriende.

Frederick M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frederick M

Dit was puik om alleentyd saam my gade te spandeer. Dankie vir 'n besondere kuier.

Daar was nie baie om te doen nie, maar dit was juis die beste gewees. Ons het die kos baie geniet en die tydjie weg saam met mekaar was besonders gewees. Dankie!

Mia M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mia M

Nie waarde vir geld nie.

Ek wou weggaan vir 'n naweek omdat ek sielsmoeg is en ek het vir twee aande nie 'n oog toegemaak nie. Die waaier het so geraas en ons moes dit aansit a.g.v die goggas en hitte. Die kussings op die bed is so plat en regtig net nie lekker om op te slaap nie. Die kos was regtig die enigste hoogtepunt maar die vlieë was ondraaglik. En daar is geen kerse of nette of waaiers om die vlieë van die kos af weg te hou nie. Die wildrit waarvoor hulle ekstra vra was regtig ook pateties en ons moes vir 'n uur en 'n half bitter ongemaklik sit. Die betaling aan die einde van ons kuier was net so fiasko en omtrent halfpad huistoe het ons besef ons is heeltemal te veel geld gevra en moes toe omdraai om dit te gaan uitsorteer. Daar was bedrae op die finale rekening gelaai wat nie eers beskrywings bygehad het nie - sommer 40 items van niks teen R28 'n item, snaakse bedrae en goed. Dit was regtig-regtig net nie die moeite werd nie en ek het selfs 'n paniekaanval van moegheid en uitputting gekry toe ons by die huis stop.

Lindy V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindy V

Lovely reception and welcome! The lodge is beautiful and ambience inviting!

The team at iZapa made us feel right at home and the lodge is set in a beautiful bush surrounded with birds and antelope all around! The food was a bit expensive though! The first night with a full 3-course meal was great but to pay the same for a braai is not on! Lovely lodge though!

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Henko J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko J

Baie netjies, met uitsonderse kos wat voorsien was.

Die kamers was lekker groot, die diens was besonders saam met die uitstekende kos.

Mike W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mike W

Nie eers een aand gebly nie. Uitgeboek die eerste aand.

Kon nie temperature meet vir Covid nie. Niks kussings on patio meubels nie, geen minibar of yskas of vullisblik in kamer nie. Duvet pas net-net op die bed.

Ben B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

Quiet, romantic, peaceful and intimate.

Was the perfect getaway choice to celebrate a relaxing, romantic weekend away with my wife. Nice, quiet, peaceful and intimate. The units are beautifully built and furnished. We were very impressed! The staff were friendly and helpful, the food was delicious. We had a great time! Only recommendation to management, is that in the main hall bar/restaurant area, the television music selected is appropriate and fits into the peaceful and tranquil environment. They had MTV playing load music the afternoon, evening and the next morning with breakfast with mostly hip-hop or pop. Hey, I'm not saying that I'm not a fan, but not appropriate for your beautiful bushveld environment

IZapa Bush and Game Lodge se terugvoer

Dear Ben,

Thank you very much for choosing iZapa Bush and Game Lodge.

We sincerely apologize for the loud music as one of our guests had a son who was listening to that channel We sincerely apologize for the inconveniences caused and we do hope to assist you in the near future.

Kind Regards,

Shane Gumbura
lodge Manager

IZapa Bush and Game Lodge
Leon L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L

Beautiful place. Relaxing time. Friendly people, delicious food.

We went for a game drive and long walks. A day trip to Cullinan was also fun. The staff are very attentive to our every need and the food was top notch. The lodge is well maintained.

IZapa Bush and Game Lodge se terugvoer

Thank you leon for sharing your wonderful experience by us and we do hope to assist to have once again in the near future.

IZapa Bush and Game Lodge
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Thea H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea H

Ongelooflike verblyf, verwelkomende mense en heerlike kos.

Ons het vir een aand van Pretoria af deurgery iZapa toe. Wat 'n goeie keuse! Dit is doodstil en voel nie of jy net buite die stad is nie. Die chalet is pragtig en stylvol en die beste is die mooi, groot buitestort! Die personeel is so vriendelik en mens gesels lekker met hulle. Beste van alles is seker Thandi se kos! Die vrou weet van - ons het ongelooflik lekker geëet. Sal definitief terug gaan iZapa toe!

Martin P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin P

IZapa is 'n ongelooflike plek en die kos en diens is uit die boonste rakke!

TK en Wilfred het ons ongelooflik tuis laat voel en hul vriendelike professionele diens was regtig iets besonders. Ons sal beslis weer terug gaan en beveel dit aan vir enigiemand daar buite. Die kos wat aan ons bedien is was onbeskryflik lekker! Baie dankie iZapa, fantasties!

Sonja D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Fantastiese wegbreek, stil rustige bos naweek!

Ons het die cottage bespreek, wat 'n ongelooflike ervaring. Daniel en Wilfred het uit hul pad gegaan om ons te bedien en tuis te laat voel. Weg van die stad se gejaag na die rustigheid van die natuur se stilte. Ons gaan vir seker weer!

Lindie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B

Baie netjies.

Baie lekker gekuier, personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Ons het dadelik welkom gevoel. Sal iZapa beslis weer sien.

Jacolien G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien G

Rustig en baie mooi natuurskoon.

Die mense is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die plek is pragtig en baie mooi versorg. Die kos was fantasties.

Edward V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward V

Lekker een dag wegbreek.

Baie rustige naweek. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Baie lekker aandete en ontbyt.

Bianca S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S

Customer service was top notch.

Friendly staff and always there to assist. I do think that the pillows in the rooms were a little soft which made it a bit uncomfortable to sleep. Other than that the vibes were good and amazing food.

Johan S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie vriendelik, behulpsaam en uitstekende kliëntediens!

IZapa Bush and Game Lodge is ‘n uitstekende naweek weg met topgehaltediens! Die staff is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal definitief weer teruggaan en beveel dit aan enige iemand!

Jean Pierre T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean Pierre T

Rus vir jou siel en rustigheid.

Pragtige plek met so baie diere te sien en boom- en bosryk.

Dean F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean F

A lovely breakaway close to home.

We had a wonderful time at the lodge. The service was excellent and the rooms very neat and clean. We felt very well looked after. A very relaxing stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Lieflike wegbreek naby die huis.

Ons het 'n heerlike tydjie gehad by die lodge. Die diens was uitstekend en die kamers baie netjies en skoon. Ons het gevoel hulle sorg mooi vir ons. Baie ontspannende verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokenhoustkloof Plaas 22, Moloto-weg, 25 km vanaf Cullinan, 0102, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4OTgwNjk4LTBmYzMtNDkxYy05YWNjLTVkMmI0N2IxY2QzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 445 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Farm 22 Bokenhoustkloof Moloto Road 0102 Gauteng 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -25.501975 28.438515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang