Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

IZapa Bush and Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jaen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

'n Perfekte wegbreek met ongelooflike diens. Ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Die kamers was perfek vir ons, die onthaalfasiliteite was ongelooflik en die diens puik. Al die etes was aansit en was ongelooflik. Die span by iZapa was vriendelik en behulpsaam. Ons kinders het dit so baie geniet. Ons was soos koninklikes hanteer. Ons sal dit vir seker 'n jaarlikse avontuur maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Georgina
IZapa Bush and Game Lodge
Looking forward to having you back.

Marius N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Will go there anyday again. The food was out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Georgina
IZapa Bush and Game Lodge
Can't wait for your next stay with us!

Mark E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Quiet, restful and romantic with excellent food and friendly staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Fantasties, van die staff, kos en verblyf. In een woord - Fantasties! Baie dankie vir die personeel, die diens was net fantasties en niks was te veel moeite nie. Die kos was heerlik, ons kamers in die aand reg met 'n verwarmer aan, die kroeg was altyd gereed met 'n drankie, ons is 'n paar kilo's swaarder terug huistoe. Baie dankie, sal julle vir seker aanbeveel en ons gaan terugkom vir nog 'n naweek weg in die rustigheid van die bos. Julle is great!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Georgina
IZapa Bush and Game Lodge
Ons het dit geniet om jou by ons te hê. Sien uit daarna om jou terug te hê!

Bernadine W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Pragtige plekkie. Ja, ons het lekker uitgerus. Ons stel net voor hul diens hul lodge bakkie, want ons het 'n wildrit geboek en toe is die battery pap. So jy mag glad nie alleen ry met jou voertuig nie. Dit was nogal teleurstellend vir al die gaste wat daar was, en almal het gevoel die kospryse is bietjie erg, veral die ontbyt. As jy R250pp betaal, verwag jy 'n ordentlike ontbyt. Aandete was baie lekker en die personeel is almal so gaaf. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Georgina
IZapa Bush and Game Lodge
Goeie dag, Ons vra opreg om verskoning vir die gemiste wildrit, ons voertuig het ongelukkig 'n onklaarraking gehad. Jy is welkom vir 'n komplimentêre wildrit wanneer jy ook al weer kom. Weereens dankie vir jou terugvoer, want dit stel ons in staat om jou heeltyd beter te huisves.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Christo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Awful and not what we paid for. We wanted a romantic weekend away in the bush. I had torn my ligaments in my ankle and cannot walk properly. We opted for a lodge that offers game drives. They advertised game drives on their website, and that was the reason we booked there. On arrival, we were informed that the game drive is at 16h00 on Saturday. Later on, we were told that there are no game drives as their vehicle is broken and the engine completely removed. If we were informed on arrival, we would have asked for our money back and booked at another game lodge. We were the only people at the lodge, maybe it says something.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Georgina
IZapa Bush and Game Lodge
Our sincere apologies for the bad experience.

Clint D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Such a lovely place and to have the owners interact with the guest like they do is really fantastic. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vusi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Perfect. Staff was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucas W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Gasvryheid en kos uit boonste rakke. Verblyf en kos nie goedkoop, maar van hoogstaande gehalte. Jy voel welkom van dat jy by ontvangs aankom. Diens altyd vriendelik. Sal beslis weer gaan. Reën het paaie bietjie verspoel en begaanbaarheid moeilik gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Georgina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokenhoustkloof Plaas 22, Moloto-weg, 25 km vanaf Cullinan, 0102, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4OTgwNjk4LTBmYzMtNDkxYy05YWNjLTVkMmI0N2IxY2QzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 445 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Farm 22 Bokenhoustkloof Moloto Road 0102 Gauteng 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -25.501975 28.438515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang