Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

IZapa Bush and Game Lodge

Wildsplaas
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokenhoustkloof Plaas 22, Moloto-weg, 25 km vanaf Cullinan, 0102, Gauteng
  • Vanaf R1 700 R1 445 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die iZapa Bush and Game Lodge skuil in die Bobbejaansberge net 98 km vanaf Johannesburg. Die lodge is op 'n 1 000 hektaar wildreservaat geleë, met natuurlike bos en 'n oorvloed wild en voëllewe.

Die area is malariavry, maar dit beteken nie dis nie wild nie. Kameelperde, bokke en bobbejane loop vry rond en soek gereeld tussen die chalets. Jy kan selfs 'n ontwykende luiperd hoog in die heuwels sien wat oor die kamp uitkyk. Snags sing die jakkalse jou aan die slaap.

Bowenal is iZapa stil. Of jy nou op 'n dekstoel in die riviersand by die swembad ontspan, deur die bos stap of in jou chalet ontspan, die enigste geluide wat jy waarskynlik sal hoor is dié van die meer as 150 voëlspesies wat hier voorkom .

Verblyf word gebied in 9 privaat chalets wat elkeen luukse badkamers en buitestorte het. Elke chalet het slaapplek vir 2 gaste en het sitplek buite, 'n patio, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Etes kan elegant deur die lodge-personeel voorberei word. Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike sitkamer en kroegarea, of by die swembad.

Ervaar die Afrika-bos te voet, van die agterkant van die wildkykvoertuig of vanaf jou privaat patio. Begeleide wildritte is beskikbaar met gekwalifiseerde gidse.

Die iZapa Bush and Game Lodge is ook die ideale konferensieplek. Die perfek ingerigte en lugversorgde raadsaal het sitplek vir 25 afgevaardigdes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jaen V
Gesin met klein kinders
5.0
'n Perfekte wegbreek met ongelooflike diens. Ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Die kamers was perfek vir ons, die onthaalfasiliteite was ongelooflik ...
Sien meer
Mrt 2024
Marius N
Saam met lewensmaat
5.0
Will go there anyday again. The food was out of this world.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Mark E
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, restful and romantic with excellent food and friendly staff. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Clint D
Saam met lewensmaat
5.0
Such a lovely place and to have the owners interact with the guest like they do is really fantastic. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Vusi B
Saam met vriende
5.0
Perfect. Staff was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Georgina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Bokenhoustkloof Plaas 22, Moloto-weg, 25 km vanaf Cullinan, 0102, Gauteng
  • Gaste dink IZapa Bush and Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokenhoustkloof Plaas 22, Moloto-weg, 25 km vanaf Cullinan, 0102, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4OTgwNjk4LTBmYzMtNDkxYy05YWNjLTVkMmI0N2IxY2QzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 445 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Farm 22 Bokenhoustkloof Moloto Road 0102 Gauteng 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -25.501975 28.438515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang