Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Izapa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Izapa
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sarah D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah D

What a view!

This is one of the most beautiful spots in Stilbaai. We come back to Izapa every year. It is such a luxury stepping foot out of the front door and almost straight onto the beach. It is a fairly simple house with so much character and is very well kitted out.

Izapa se terugvoer

Dear Sarah
Thank you for the kind words.
I am so glad that you enjoy the house as much as the family does.

Izapa
Stephan J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan J

Puik, puik, puik!

Dit was onvergeetlik. Absoluut brilliant.

Izapa se terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet.

Izapa
Howard C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Howard C

Nice.

Beautiful and the view is amazing.

Izapa se terugvoer

Thank you, Howard. Much appreciated.

Izapa
Kerneels B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerneels B

Lekka by die see.

Mooi ou afdraende huis by die see. Goeie branders en koue bier.

Annelie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D

Baie lekker.

Baie lekker gekuier. Sien julle vir seker gou weer.

Izapa se terugvoer

Baie dankie, Annelie. Hoop om julle gou weer te sien.

Izapa
Sjaan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjaan V

Uitstekend, oppi water, die mooiste uitsig, die lekker bly in 'n lekker huisie.

Izapa is lekker gelee oppi seefront - dis 'n regte Weskus gevoel en soos jou ouma se plekkie - ons het dit ongelooflik baie geniet en dit was net 'n lekker naweek saam met ons Ma en sussie en die honne en Izapa het alles wat jy nodig het - om so naby aan die see te wees is net te lekker - jy hoor die golwe en die hawe dan is daar die see lewer en al die vriendelike mense van Stilbaai - ons gaan definitief weer kom kuier - Izapa is baie spesiaal - baie dankie dat ons daar kon bly.

Izapa se terugvoer

Baie dankie Sjaan vir die mooi woorde - ons sien uit om julle weer te sien. Izapa is baie spesiaal vir die hele familie en dit is regtig lekker om te hoor ander mense voel net soos ons oor die huis en geniet die huis net so baie soos ons.

Izapa
Danie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Ons sal weer daar gaan oorbly.

Ligging teen see baie lekker, en nie ver van hawe af nie.

Izapa se terugvoer

Dankie Danie, ons sien uit om julle weer te sien.

Izapa
Ronel R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel R

Was n baie baie spesiale kuier!

Absoluut wonderlik! Beste ligging in Stilbaai!

Izapa se terugvoer

Baie dankie, Ronel.

Izapa
Jennifer L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer L

We loved this old cottage with authentic old decor and stunning views.

Absolutely loved the old cottage right on the water and a stone's throw from the harbour. The cottage has a charming feel with low doors, shutters, and an old-fashioned kitchen.

Izapa se terugvoer

Thank you, Jennifer

Izapa
Renee V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V

Baie lekker gerus.

Baie goed geleë, veilig. Lekker staproetes. Baie naby aan besienswaardighede.

Izapa se terugvoer

Dankie, Renee

Izapa
Gesina D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesina D

Stilbaai bly 'n ongelooflike dorp en Izapa is die perfekte plek om dit wat Stilbaai bied te geniet. Elkeen moet ten minste een keer daar gaan bly!

Sien sterre.

Izapa se terugvoer

Hi Jaco. Baie dankie dit word opreg waardeer. Pam

Izapa
Johan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S

Uniek, rustig, kan aanbeveel word.

Het baie lekker gebly. Die ligging is onverbeterlik en die aura van die antieke huis is uniek. Die tweede badkamer is effe ongerieflik omdat toegang slegs van buite die huis is. Dit is 'n probleem in die aand en met reën. Verder kan die stortwater se temperatuur ook nie beheer word nie - of yskoud of vuurwarm. Die baie lae deurkosyn van een slaapkamer is 'n veiligheidsrisiko en gaste moet daaroor gewaarsku word.

Izapa se terugvoer

Dankie Johan vir jou terugvoer. Sal dit met die familie bespreek. Pam

Izapa
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitpadstraat 9, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fad788933bac4f729e85bc97075547351f8b37c4f0600ba328addf9e8146a7f9bcb30e37f9b4a6a071ffe9757c154db1904?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 9 Skuitpad Road Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.385339529721 21.423382783467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang