Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Izapa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sarah D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

What a view! This is one of the most beautiful spots in Stilbaai. We come back to Izapa every year. It is such a luxury stepping foot out of the front door and almost straight onto the beach. It is a fairly simple house with so much character and is very well kitted out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pam
Izapa
Dear Sarah Thank you for the kind words. I am so glad that you enjoy the house as much as the family does.

Stephan J
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Puik, puik, puik! Dit was onvergeetlik. Absoluut brilliant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pam
Izapa
Baie dankie, bly julle het dit geniet.

Howard C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker. Beautiful and the view is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pam
Izapa
Thank you, Howard. Much appreciated.

Kerneels B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Lekka by die see. Mooi ou afdraende huis by die see. Goeie branders en koue bier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Baie lekker gekuier. Sien julle vir seker gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pam
Izapa
Baie dankie, Annelie. Hoop om julle gou weer te sien.

Sjaan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Uitstekend, oppi water, die mooiste uitsig, die lekker bly in 'n lekker huisie. Izapa is lekker gelee oppi seefront - dis 'n regte Weskus gevoel en soos jou ouma se plekkie - ons het dit ongelooflik baie geniet en dit was net 'n lekker naweek saam met ons Ma en sussie en die honne en Izapa het alles wat jy nodig het - om so naby aan die see te wees is net te lekker - jy hoor die golwe en die hawe dan is daar die see lewer en al die vriendelike mense van Stilbaai - ons gaan definitief weer kom kuier - Izapa is baie spesiaal - baie dankie dat ons daar kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pam
Izapa
Baie dankie Sjaan vir die mooi woorde - ons sien uit om julle weer te sien. Izapa is baie spesiaal vir die hele familie en dit is regtig lekker om te hoor ander mense voel net soos ons oor die huis en geniet die huis net so baie soos ons.

Danie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Ons sal weer daar gaan oorbly. Ligging teen see baie lekker, en nie ver van hawe af nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pam
Izapa
Dankie Danie, ons sien uit om julle weer te sien.

Ronel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Was n baie baie spesiale kuier! Absoluut wonderlik! Beste ligging in Stilbaai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pam
Izapa
Baie dankie, Ronel.

Jennifer L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

We loved this old cottage with authentic old decor and stunning views. Absolutely loved the old cottage right on the water and a stone's throw from the harbour. The cottage has a charming feel with low doors, shutters, and an old-fashioned kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pam
Izapa
Thank you, Jennifer

Renee V
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Baie lekker gerus. Baie goed geleë, veilig. Lekker staproetes. Baie naby aan besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pam
Izapa
Dankie, Renee

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitpadstraat 9, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fad788933bac4f729e85bc97075547351f8b37c4f0600ba328addf9e8146a7f9bcb30e37f9b4a6a071ffe9757c154db1904?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 9 Skuitpad Road Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.385339529721 21.423382783467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang