Izikulu
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Heinrich P - Jun 2024
Algehele gradering
Naby strand, goed toegerus.
Rachel V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in 'n baie skoon en netjiese omgewing.
Philip F - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
Izikulu se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, Philip. Hoop om julle gou weer te ontvang. Groete, Liezel
Jacques V - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig en sprokiesagtige uitsig oor die see.
Minette M - Des 2023
Algehele gradering
Sal definitief weer gebruik maak van Izinkulu.
Jean M - Nov 2023
Algehele gradering
Sal definitief weer gaan.
Helgard H - Jun 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker. Rustig, skoon en veilig.
Erick K - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike naweek.
Henriette D - Jan 2023
Algehele gradering
Dis 'n pragtige woonstel met 'n onverbeterlike uitsig oor die see. Izikulu is verder in die hoofstraat af wat dit 'n rustiger omgewing maak, tog is dit loopafstand van die swemstrand en lekker eetplekkies.
Samantha M - Aug 2023
Algehele gradering
Ticked all my boxes! Lovely, relaxing stay!
Morne P - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooi en rustige uitsig.
Chris H - Des 2022
Algehele gradering
Dit was great.
Philip F - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Izikulu se terugvoer
Baie dankie Phillip. Dis dierbaar van julle. Hoop julle kan gou weer by ons tuisgaan. Groete Liezel
Frans V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike eenheid, perfek geleë, netjies en baie gerieflik.
Izikulu se terugvoer
Dankie Frans. Waardeer julle fantastiese terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te ontvang. Vriendelike groete Liezel.
Lene D - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie ligging met mooi uitsig. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer by Izikulu wil kuier. Dankie Liezl.
Izikulu se terugvoer
Hi Lene. Baie dankie vir die fabulous terugvoer. Sal julle graag weer ontvang. Vriendelike groete Liezel
Jani C - Okt 2021
Algehele gradering
Wow, baie dankie die verblyf was ongelooflik.
Izikulu se terugvoer
Hi Jani. Ek is so bly julle het dit geniet. Julle was wonderlike gaste. Sien julle binnenkort weer. Groete, Liezel.
Maritza H - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties, die kinders het dit gate uit geniet, en die ligging is beautiful.
Izikulu se terugvoer
Baie dankie Maritsa. Ek is so bly julle het dit geniet. Julle was wonderlike gaste. Hoop om julle gou weer te ontvang. Groete, Liezel.
Carla D - Jan 2021
Algehele gradering
Lovely spot with amazing sea view.
Izikulu se terugvoer
Thank you, Carla. We really appreciate your kind review. Hope to have you soon again. Kind regards, Liezel.
Carla P - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik by die see!
Izikulu se terugvoer
Baie dankie vir julle amazing terugvoer. Hoop om julle binnenkort weer te ontvang.
Louise M - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderful and stunning location.
Izikulu se terugvoer
Thank you so much for the lovely review. Hope to see you soon.
Keshini M - Nov 2021
Algehele gradering
Breathtaking views.
Catharina B - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, net wat ons siele uit besige JHB nodig gehaad het.
Izikulu se terugvoer
Hi Catharina. Dis great!! So bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te ontvang. Vriendelike groete Liezel.
Quinton V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Izikulu se terugvoer
Hi Quinton, baie dankie vir julle terugvoer. Dis so lekker om gaste te hê soos julle, ons sien uit om julle weer te ontvang. Vriendelike groete Liezel.
Tersia S - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig, eienaars gaan uit hulle pad om te sorg dat als op hoe standard is.
Antionette V - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Izikulu se terugvoer
Hi Antionette. Baie dankie vir julle terugvoer. Ek is bly julle het so lekker gekuier. Vriendelike groete Liezel
Vanessa P - Sep 2019
Algehele gradering
Die eenheid is by die strand, skoon en baie gerieflik.
Izikulu se terugvoer
Hi Vanessa, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete Liezel
Bianca M - Okt 2019
Algehele gradering
Baie nice!
Izikulu se terugvoer
Hi Bianca,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet.
Groete
Liezel
Nadia U - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was fantasmagories!
Chrisna F - Jun 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Izikulu se terugvoer
Hi Chrisna,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Liezel
Elsa G - Mei 2019
Algehele gradering
Met een woord heerlik - net wat die dokter voorgeskryf het!
Lees meerIzikulu se terugvoer
Baie dankie Elsa,
Ek is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te ontvang. Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Groete,
Liezel
Ella W - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Lees meerAndre V - Jan 2019
Algehele gradering
Lieflike eenheid reg op die strand.
Izikulu se terugvoer
Baie dankie Andre. Ons is so bly julle het dit geniet.
Werner B - Des 2019
Algehele gradering
Was wonderlik. Dankie.
Izikulu se terugvoer
Dankie Werner. Ons waardeer julle terugvoer. Vriendelike groete
Bjorn V - Des 2019
Algehele gradering
The fact that you must stay there and you can't open any windows or doors because of the monkeys bothering you, makes it very unpleasant.
Izikulu se terugvoer
Hi Albie, I am so surprised to read your review.
I spoke to you a couple of times during your stay and you never mentioned once that you were unhappy. Quite to the contrary, you were very impressed with the unit.
Unfortunately, the monkey problem is not only a problem at our unit but KZN and really throughout SA, as mentioned when you read our booking info. Unfortunately, some people find them to be cute and feed them, encouraging them to come back and steal food from the units.
I am really disappointed that you did not mention this to us directly, although we can not really eliminate the monkey problem we can make changes to make our guests stay more enjoyable.
Thank you for your feedback.
Jan B - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Izikulu se terugvoer
Hi Jan. Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle binnekort weer te ontvang. Groete Liezel
Willem P - Sep 2018
Algehele gradering
Baie heerlike tyd gehad.
Izikulu se terugvoer
Goeiedag Willem,
Baie dankie vir al die sterre, hoop om julle gou weer te sien. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Groete
Liezel
Catherina K - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik, pragtige uitsig oor die see.
Lees meerIzikulu se terugvoer
Hi Catherina. Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is so bly julle het dit geniet. Hoop julle kan volgende keer langer bly. Groete, Liezel.
Bronwen F - Aug 2018
Algehele gradering
It ticked all the boxes. One of the nicest units we have stayed in Umdloti.
Izikulu se terugvoer
Thank you so much for your amazing review Bronwen. We look forward to seeing you again soon.
Kind regards
Liezel
Lora B - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was great!
Izikulu se terugvoer
Beste Lora,
Baie dankie vir jou terugvoer. Graag wil ek weer om verskoning vra oor die pad, ek is so bly dis nou klaar. Ek hoop die see sal hom nou gedra!
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Liezel
Johan K - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende ligging en waarde vir geld!
Sue A - Nov 2018
Algehele gradering
Very comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflik.
Dit was baie aangenaam, maar ek voel hulle kan toiletpapier voorsien. Daar was 'n klein bietjie op die houer. Die ander punt is, as volwassenes bespreek, waarom die girly jong beddegoed in die 2de kamer (pienk feetjies)? Anders was dit wonderlik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ronel K - Des 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Izikulu se terugvoer
Hi Ronel.
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Liezel
Leon M - Mrt 2018
Algehele gradering
Disaster.
Izikulu se terugvoer
Goeiedag Sonette.
Ons het ons bes gedoen om julle te akkommodeer deur te sê julle kan julle geld terug kry. Ons het die swembad opgeneem met die body corporate van die kompleks en hulle het dit dadelik uitgesorteer. Die apies is 'n probleem in Natal en ongelukkig kan ons nie verantwoordelik gehou word daarvoor nie. Ek het julle bewus gemaak van apies wat amok maak voor julle ingegaan het. Hulle is nie lewens gevaarlik nie.
Dit is jammer dat julle so 'n onaangename tyd by ons gehad het en ons het alternatiewe verblyf voorgestel wat julle nie aanvaar het nie.
Die munisipaleit is besig om die sand op die strand op te vul na die storm van laasjaar. Ongelukkig stel hulle ons nie in kennis wanneer sulke dinge gaan gebeur nie. Hierdie bogenoemde sake is alles buite ons beheer. Die breekskadedeposito is ten volle aan julle terugbetaal. Ek dink regtig ons het probeer sover moontlik om julle te akkommodeer.
Ezelle H - Nov 2017
Algehele gradering
We had a blast while staying at Izikulu.
Izikulu se terugvoer
Thanks Ezelle, It was a pleasure to have you. Hope to see you guys soon.
Kind regards Liezel.
Riaan S - Okt 2017
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Zuerita G - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike plekkie met lieflike uitsig.
Rene S - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het ure op die stoepie deurgebring. Wat 'n uitsig.
Izikulu se terugvoer
Baie dankie Rene. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Liezel
Carlo S - Sep 2017
Algehele gradering
Gholf terapie! Dit was wonderlik om op die stoep te sit en te kyk hoe die branders breek op die rotse voor jou.
Izikulu se terugvoer
Hi Carlo. Baie dankie vir julle mooi resensie. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Groete, Liezel.
Ronel E - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was hemels om die see reg voor ons te sien! Baie lekker gebly.
Izikulu se terugvoer
Hi Ronel, baie dankie. Ek is so bly julle het dit geniet. Weereens jammer oor die handdoeke. Groete Liezel
Monique M - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig, basies, met alles wat jy nodig kan hê.
Izikulu se terugvoer
Baie dankie Monique, ons is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle binnekort weer te ontvang.
Groete,
Liezel
Nico N - Mrt 2017
Algehele gradering
Goed toegeruste skoon eenheid met pragtige uitsig.
Izikulu se terugvoer
Hi Nico. Ons is so bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle gou weer te sien.
Hennie E - Des 2017
Algehele gradering
Baie goed geleë. Branders breek meters weg van balkon. Eenheid perfek vir gesin met 2 kinders.
Lees meerRiaan B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker en heeltemal te kort.
Izikulu se terugvoer
Hi Riaan. Ons is so bly julle het julle tydjie geniet. Ons sal defnitief kyk daarna om ons gaste ingelig te hou oor die toestand van die pad. Dankie vir julle terugvoering. Vriendelike groete, Liezel.
Magdel J - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige, smaakvolle woonstel.
Izikulu se terugvoer
Beste Magdel,
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is so bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete,
Liezel
Susan D - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gelukkig.
Izikulu se terugvoer
Hi Chanika
Ek is so bly julle het lekker gekuier. Ek hoop om.julle binnekort weer te ontvang. Groete, Liezel.
Melinda M - Des 2017
Algehele gradering
Verwaarloos.
Izikulu se terugvoer
Hi Melinda, dankie vir jou terugvoering. Ons sou verkies as julle ons gesê het dat julle ongelukkig is, want dan sou ons dadelik aandag daaraan gegee het. Ons het met julle gekommunikeer, 'n paar keer, en julle het toe gesê julle is baie gelukkig. Ongelukkig was daar gaste in ons eenheid wat vernielsugtig was en ons kan nie altyd dadelik iemand uitkry in Desember om alles dadelik reg te maak nie. Die kaste is reeds reggemaak, nadat die skoonmaak dienste ons daarvan gesê het, maar ons het gaste in gehad na julle wat baie goeie terugvoer gegee het voor die laai reggemaak was. Nietemin, ek verstaan as 'n mens betaal vir 'n plekkie moet dit 100% wees. Weereens jammer daaroor.
Paul D - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekend en het dit baie geniet.
Izikulu se terugvoer
Hi Paul. Baie dankie vir die goeie "review". Ons is so bly julle het dit geniet. Vriendelike Groete Liezel en Johan. Ps: sien julle binnekort.
Carel G - Okt 2016
Algehele gradering
Great location and value for money.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 3, Isikulu 20, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang