Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Izikulu

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Pieter K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

See you soon again! Excellent communication and convenient parking. Loved the quiet and peaceful atmosphere. The place was clean, well-maintained, and had everything we needed in the kitchen. The view of the beach was spectacular and it's only a short 500m walk to the main beach. The swimming pool was fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Izikulu
Hi Pieter. Thank you so much for your kind review. We are thrilled that you had a wonderful time and would love to welcome you back anytime. See you soon. Kind regards, Liezel

Heinrich P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Naby strand, goed toegerus. Baie lekker. Veilige parkeerplek. See-uitsig is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Baie lekker gekuier in 'n baie skoon en netjiese omgewing. Die verblyf was fantasties. Die plekkie is skoon en netjies, met alles wat jy nodig het. Die eienares het ons heeltyd op hoogte gehou van sake rondom die verblyf. Ons waardeer dit opreg. Ons het vriendelike diens ontvang en sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekker. Lekker baie goeie bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Izikulu
Baie dankie vir julle terugvoer, Philip. Hoop om julle gou weer te ontvang. Groete, Liezel

Jacques V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Rustig en sprokiesagtige uitsig oor die see. Izikulu is 'n netjiese en veilige kompleks. Eenhede is goed ingerig met alles wat nodig is. Pragtige uitsig oor die kus. Ons was gelukkig om die dolfyne een oggend te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Izikulu
Hi julle. Baie dankie, waardeer julle terugvoer. Hoop om julle gou weer te ontvang. Groete.

Serena O
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Sep 2024

Redelik. Die woonstel was nie baie skoon met ons aankoms nie. Die probleem is egter deur die eienaar opgelos.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Liezel
Izikulu
Hi Serena. Dis vreemd dat julle resensie so swak is en tog wou julle weer boek vir Desember vir julle seun van oorsee? Jy is reg, ons het alles in ons mag gedoen om jou tevrede te stel, maar dis onmoontlik met sekere gaste. Gelukkig is 99,9% van ons gaste baie gelukkig met ons diens en ons plekkie.

Minette M
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Sal definitief weer gebruik maak van Izinkulu. Die verblyf was baie aangenaam. Pragtige uitsig, stil omgewing. Heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Sal definitief weer gaan. Die plek is baie netjies, gasbraai het baie gehelp, want ons het net 2 ure krag vir die hele naweek gehad a.g.v. 'n stukkende transformer, maar alles was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helgard H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ongelooflik lekker. Rustig, skoon en veilig. So lekker tyd gehad. Mooi woonstel met veilige parkering. Perfekte see-uitkyk in 'n rustige omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erick K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Wonderlike naweek. Kommunikasie met Liezel was tops. Die woonstel is goed toegerus vir selfsorg, en die kompleks word netjies instandgehou. Die gasbraaier was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 3, Isikulu 20, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c05719db0be66c226dcfb75dd1eaf2d8fa5208e751a7e0d84d132382394ba23c6c36555aff1bd73249be0a0418023d25344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 53 North Beach Road 20 Isikulu 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.659462670742 31.124026179314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang