Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Izimbali Lodge

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.8
Veiligheid
4.2
Suezette L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Very friendly staff and the food in the restaurant is good value for money. Enjoyed the soaps and vanity kit in the bathroom. The rooms are very comfortable and clean. The pillows on the bed were of very high quality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Comfortable, clean, quiet, and safe. The breakfast was delicious and plentiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Het dit terdeë geniet. Regtig goeie verblyf, plus 'n uitstekende restaurant, wat die verblyf nog soveel meer rustig, moeitevry en aangenaam gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Drini
Izimbali Lodge
Hi Mike. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Jaco J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Voldoende vir wat ons nodig gehad het. Die water was 'n probleem beide dae. Die pomp was af en ons moes baie lank wag vir die geyser om vol te word en warm te word. Dit was baie ongerieflik, want ons het laat in die aand eers teruggekom by ons bestemming.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jennifer B
Kort verblyf
1.0
Jun 2024

Beslis nie 4-ster-verblyf nie. Beslis nie 4-ster nie soos aangedui nie. Die plek is vuil en die beddegoed, kussings en handdoeke is van lae gehalte. Ek sal beslis nie weer hierheen kom nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Waldo V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Goeie waarde vir geld. Billike verblyf en restaurant 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sijtze D
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mei 2023

Nie gastvry, nie Wifi, (baie sleg), etes is prima, sanitêre gerief primitief, stortkamer klein. Door loadshedding nie lig in die kamer om 16 uur, donker, samenvattend: grote teleurstelling!

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Tinkie V
1 nag Gesin met tieners
3.2
Okt 2022

Nie 'n 4-ster plek nie. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Ontbyt lekker. Bed gerieflik. Ons kom baie in Ermelo en dis die eerste plek wat ons kokkerotte sien, dus nie baie skoon nie. Die plek ruik ook nie lekker nie. Beslis nie 4-ster status nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Hildegardf A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Baie netjies en vriendelike personeel Sal Izimbali aanbeveel vir enige iemand baie mooi plek en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2021

Gasvry. Die personeel is baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Drini Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fourie-straat 37, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhMTkyYmM3LWVhYWMtNDMwZS05MWU0LWJhMGQ3N2VkYzkwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 23 5 1 4 37 Fourie Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.514143195968 29.986375272274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang