Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Izimbali Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Drini Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 22 resensies vir Izimbali Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.5/5
Suezette L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suezette L

Very friendly staff and the food in the restaurant is good value for money.

Enjoyed the soaps and vanity kit in the bathroom. The rooms are very comfortable and clean. The pillows on the bed were of very high quality.

Wendy B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy B

Comfortable, clean, quiet, and safe.

The breakfast was delicious and plentiful.

Mike E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike E

Het dit terdeë geniet.

Regtig goeie verblyf, plus 'n uitstekende restaurant, wat die verblyf nog soveel meer rustig, moeitevry en aangenaam gemaak het.

Izimbali Lodge se terugvoer

Hi Mike.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Izimbali Lodge
Jennifer B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jennifer B

Beslis nie 4-ster-verblyf nie.

Beslis nie 4-ster nie soos aangedui nie. Die plek is vuil en die beddegoed, kussings en handdoeke is van lae gehalte. Ek sal beslis nie weer hierheen kom nie.

Waldo V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Waldo V

Goeie waarde vir geld.

Billike verblyf en restaurant 'n bonus.

Sijtze D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sijtze D

Nie gastvry, nie Wifi, (baie sleg), etes is prima, sanitêre gerief primitief, stortkamer klein.

Door loadshedding nie lig in die kamer om 16 uur, donker, samenvattend: grote teleurstelling!

Tinkie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tinkie V

Nie 'n 4-ster plek nie.

Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Ontbyt lekker. Bed gerieflik. Ons kom baie in Ermelo en dis die eerste plek wat ons kokkerotte sien, dus nie baie skoon nie. Die plek ruik ook nie lekker nie. Beslis nie 4-ster status nie.

Hildegardf A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegardf A

Baie netjies en vriendelike personeel

Sal Izimbali aanbeveel vir enige iemand baie mooi plek en netjies.

Marli S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marli S

Gasvry.

Die personeel is baie gasvry en vriendelik.

Mike E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mike E

Heel aangenaam.

In sekere opsigte, soos bv. die restaurant, 'n aangename verassing. Andersins nie presies wat veral die hoof-foto en beskrywing van fasiliteit te kenne gee nie.

Morne C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne C

Baie verbaas oor die plekkie en hoe groot hulle kamers is vir die prys wat ons betaal het.

Baie lekker plekkie. Goeie waarde vir geld. Sal weer teruggaan as ek in die omgewing is. Enigste ding wat ek wel oor kan kla is dat die ingang by die agterste hek baie skerp is en hulle sal dit moet reg maak. My kar het gekrap onder toe ek uit ry.

David B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
David B

Utterly disappointed.

Our first apartment was inadequate and dirty, with missing kitchen equipment, once reported, known by the housekeeping staff. We were moved to another unit with old and worn appliances.

Jana M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana M

Waarde vir geld.

Ek sal dit vir seker voorstel aan ander, al negatief is daar is nie 'n yskas in die kamers nie. Dit is wel baie raserig met die vragmotors wat deurnag verby die lodge ry.

Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Dudley B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dudley B

Rooms were not the cleanest.

Sien die sterre.

Jannie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jannie V

Middelmatig.

Met ons aankoms helder oordag was daar niemand by ontvangs nie. Die karwag wat ons "ontvang" het kon na 40 minute se gesukkel vir ons 'n sleutel gee. Nie eers so veel as 'n waaier in die kamer nie, wat nog van lugreëling. Die persoon wat die plek 'n 4 ster gradering gegee het moet sy kop laat lees. Drankpryse is beslis beïnvloed deur die 4 sterre, belaglik duur! Met ons vertrek was ontvangs weereens gesluit, gelukkig was daar mense by die restaurant besig vir wie ek die sleutels kon terug gee.

Sonja V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja V

Skoon, netjies, gerieflik en mooi en alles wat nodig is.

Aantreklike plek met lekker atmosfeer. Skoon en alles wat nodig is!

Izimbali Lodge se terugvoer

Izimbali lodge waardeer u positiewe terugvoer. Ons sien uit om u weer te sien.
Dankie.

Izimbali Lodge
Japie H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Japie H

Was in 'n woonstelletjie, bietjie ver om te loop van ontvangs af. Maar daarna naby geparkeer.

Oulik en skoon, sal weer daar oorbly. Ek sou net graag wil hê, dat as julle volgens die bespreking gaan en sien dat daar meer as een persoon is, julle seker maak dat daar genoeg handdoeke ens. is. Baie dankie.

Izimbali Lodge se terugvoer

Baie dankie vir 'n insette, dit word opreg waardeer. Ons sal definitief aandag gee aan u bogemelde opmerking en ons daartoe wend om dit in die toekoms reg te behartig. Ons hoop om u binnekort weer te sien en glo u gaan dit ook geniet! Dankie en veilige reis!

Izimbali Lodge
Debbie M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

Dit was heerlik ons sien uit om dit weer te doen.

Dit was heerlik om daar oor te slaap, ons beplan om dit binne die volgende 3 weke weer te doen.

Thea N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea N

Ons het welkom en veilig gevoel na 'n lang reis.

Om na 'n lang dag op die pad by 'n plek te kom wat jou welkom en veilig laat voel was baie gerustellend. Ons was beïndruk met die netjies en skoon verblyf. Ons het nie van die restaurant of ontbyt gebruik gemaak nie, want ons was by 'n troue en het saam met die familie gekuier. Ons sal beslis weer in die toekoms hier wil oornag.

Harry O - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry O

Mooie accommodatie en vriendelijk personeel.

Wij verbleven hier 1 nacht. Kamers waren ok. We hadden 3 kamers. Helaas in 1 kamer geen warm water. Restaurant voor diner en ontbijt was prima.

Lelani P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lelani P

Ek sou Izimbali aanbeveel!

Izimbali was vir ons pragtig, die decor in die eetkamer is lieflik en die beddegoed en kamer kraakskoon. Die lawaai van die trokke wat verbyry pla egter baie!

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fourie-straat 37, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhMTkyYmM3LWVhYWMtNDMwZS05MWU0LWJhMGQ3N2VkYzkwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 22 5 1 4 37 Fourie Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.514143195968 29.986375272274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang