Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Izinkwe Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Neill D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastiese plek. Baie stil en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
Izinkwe Lodge
Neill, dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop julle kies gou weer 'n wegbreek by Izinkwe.

Marischka M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Sal definitief weer Izinkwe Lodge besoek. Dankie Denise en Andre vir al jul gasvryheid. Denise and Andre was super gasvry, die res van die personeel was ook baie vriendelik. Izinkwe Lodge is net pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
Izinkwe Lodge
Dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Ons is bly dat julle die tyd by Izinkwe geniet het. Dankie vir die goeie resensie. Hoop ons sien julle gou weer.

Pieter J
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Rustigheid was om jou. Was baie lekker rustig, skakel baie af as jy daar om die kampvuur sit. Die wild loop om die huis soos jy jou self tuis maak was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
Izinkwe Lodge
Ons is dankbaar dat julle julle tyd by ons geniet het. Wanneer ons gaste lekker ontspan en die natuur geniet, is ons op ons gelukkigste. Groete

André V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2023

Stil en rustig. Het die stilte geniet. Vriendelike staff wat baie behulpsaam was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marié
Izinkwe Lodge
André ons is dankbaar dat julle lekker by ons gebly het. Hoop ons sien julle gou weer.

Estelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Rustig en weg van die stad se gewoel. Baie rustig en huisie was skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Personeel was baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Kon lekker ontspan en net vergeet van die stad se gewoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
Izinkwe Lodge
Estelle, ons is baie bly dat julle lekker kon ontspan in die bosveld. Ons hoop julle kom gou weer. Dis altyd lekker om gaste te ontvang wat die lewe geniet.

Jacques B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2022

Rustigheid in die bos. Andre en Denise asook die res van die staf was baie vriendelik en behulpsaam. Izinkwe is baie skoon en netjies. Ons het die rustigheid geniet en baie hard ontspan. Sorg maar net dat jy die nodige eet- en drinkgoed saamneem. Dit is 'n entjie se ry na die naaste winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marié
Izinkwe Lodge
Hallo Jaques. Ons is so bly dat julle lekker kon ontspan by ons. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Adrine K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

The place is beautiful! We had a great stay. No complaints at all. Friendly staff. Clean house! Kitchen was fully equipped! We had a wonderful stay. I would highly recommend Izinkwe Lodge!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marié
Izinkwe Lodge
I am so glad that you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you soon again.

Zanne-mari M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Dit was definitief waarde vir geld! Die eenheid was baie netjies! Die 4x4-roete is nie vir amateurs nie. Dit is perfek vir groter groepe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Ontspannend en rustig. Mooiste natuurskoon en kos vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marié Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisrivier Plaas 74JS, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbLbULNx18pE6UbRCLG6B20PexjDamWICCImAGoam7z4oUkmHzj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 Farm Kruisrivier 74JS Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.381045405524 29.484147727489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang